+14
Selfsorg in Groblersdal

Cycad Self Catering

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Hoephoep Street, Groblersdal, 0470, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Cycad Self Catering is 'n bekoorlike woonstel in die rustige woonbuurt Groblersdal en bied gerieflike verblyf met 'n privaat ingang. Dit is die ideale keuse vir sakereisigers sowel as vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n TV met stromingsdienste en gemaklike sitplek in.

Die woonstel lei na 'n privaat stoep met sitplek buite en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Hoephoep Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Cycad Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

32 Hoephoep Street, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe7ee464fb043d9ebb7c02384bb0997ea68e93615004cb7760557fc7239d0de893e5da2ecadb65b3e18d54269e66246a3a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 32 Hoephoep Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.159775819752 29.382055909822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang