Cycads on Sea Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af.

Daar is 5 en suite-kamers in ‘n aparte vleuel in die huis en elke kamer het ‘n privaat ingang. Elke kamer het ‘n uitsig oor die see of die tuin en beskik oor ‘n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of ‘n kombinansie hiervan.

Elke en suite-badkamer het ‘n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook ‘n TV met DStv, ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Rook is verbode in die kamers..

'n Engelse ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die ontbytvleuel bedien. Daar is ook ‘n gemeenskaplike sitkamer waar gaste 'n boek kan lees uit die biblioteek of ietsie op die skemerkelkiedek kan geniet. Kleinerige konferensies kan ook op die perseel gehou word.

St. Francisbaai bied verskeie restaurante en winkels. Doendinge sluit visvang, snorkel, bootvaart, seilplankry, voetslaan, tennis en gholf in. Begeleide toere en kanaalvaarte kan op versoek gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cycads On Sea Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R935 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false