Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycads Self-catering 6

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Cycads Self-catering 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Glenda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda T
Saam met vriende

Clean and tidy, close to the beach. Beautiful surroundings.

Accommodation is lovely and clean. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mustapha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mustapha S
Gesin met tieners

Nice, relaxing atmosphere.

Cycads is value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Gesin met tieners

Veilig en rustig.

Lekker gekuier sal Cycads aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

Dankie. Bly jul het dit geniet.

Cycads Self-catering 6
Abbey E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbey E
Gesin met klein kinders

Was an amazing stay.

Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

Happy that you enjoyed. Hope to see you back soon.

Cycads Self-catering 6
Celeste H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste H
Gesin met tieners

Basic and functional.

The blinds on all the rooms let the light in, day and night, so sleep was disturbed and was no chance of a sleep in. The one twin bed was in the open plan area, which left little privacy, which was not disclosed. Only one towel given per guest for a 3 day stay. The jacuzzi is not attached to the cottage, but to the main house, so the pictures are a bit misleading. The crockery and cutlery could be updated. The price and the garden, as well as proximity to Hermanus is its saving grace. With a little bit of attention to detail, it could be a better venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

I'm so sorry that you did not enjoy your stay. Thanks for everything pointed out. I will definitely have a look at the blinds and crockery/cutlery. The jacuzzi isn't advertised with the unit. Just an extra. The unit is also advertised as a 2-bedroom. The extra sleeper couch in an open area meant more as an extra bed for kids. Thanks for your review. We will do some upgrades. Roelien.

Cycads Self-catering 6
Adriaan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Hemels! Die groot tuin bied iets besonders vir die natuurliefhebbers, en ook baie sentraal geleë vir see, restaurante en die mall. Ook 'n paradys vir ons 4-pootvriende!

Alles was baie maklik, skoon en gerieflik, vanaf inklok tot uitklok! Die eienaar is ook baie vriendelik, en 'n mens voel sommer tuis! Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D
Gesin met klein kinders

'n Heerlike rustige atmosfeer in 'n lieflike tuin.

Ons sal vir seker weer bespreek by Cycads. Ons kinders het die lieflike tuin en heerlike swembad terdeë geniet. Die huis was netjies en gerieflik. Stapafstand van 'n lekker seekoskafee. Daar is heelwat oop water in die tuin, wat iets is om in gedagte te hou met jong kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B
Saam met vriende

Awesome! The best.

We really enjoyed our stay there. The kids was so excited to be there. We just love the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

Thanks! We're so happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards,
Roelien

Cycads Self-catering 6
Louise T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Gesin met klein kinders

Dit was perfek.

Die kinders het die tuin en swem vreeslik geniet. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dankie, en sal weer kom.

Ek sal net aanbeveel dat diefwering voor vensters aangebring word. Ek het glad nie veilig gevoel nie en dit sal ook help om die muwwe reuk minder te maak as jy vensters kan oop los as jy uitgaan. Die toilet is baie na aan die wasbak en mense met lang bene ondervind 'n probleem soos my dogter se vriend. Ek is mal oor die feetjietuin en dankie vir die tuinier wat ons gehelp het toe daar 'n probleem was. Roelien was nie tuis nie maar ek en sy het alles gou uitgesorteer oor die foon aangesien die vorige gaste laat uitgegaan het en die plek toe nie gereed was toe ons moes ingaan nie. Dankie ook vir die skoonmaker wat toe alles vinnig moes skoonmaak en die plek was baie netjies toe ons intrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het nog nie diefwering oorweeg nie omdat dit n baie veilige area is en die erf omring is met hoë mure. Ons het in 15 jaar nog nooit enige probleem gehad nie. Maar ons sal dit definitief oorweeg. Dankie. :-)

Cycads Self-catering 6
Theresa B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Gesin met tieners

Rustig. Veilig.

Huis ten volle ingerig. Alles wat jy nodig het. Baie lekker tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary E
Gesin met klein kinders

Verblyf was goed, maar ontvangs en uitklok was baie onvriendelik en onprofesioneel.

Baie onprofessioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton T
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was vir my gesin baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend.

Dit was so lekker en rustig. Die tuin is iets om te beleef so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nebraska J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nebraska J
Gesin met klein kinders

Home away from home.

I loved that i didn't have to worry about entertaining my kids. It was so relaxing and tranquil being surrounded by lush trees and nature. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia A
Gesin met klein kinders

Very relaxing, peaceful atmosphere and the home has personal touch.

We thoroughly enjoyed our stay. The house was well catered for providing a personal touch. Also the beach was close by as well as the shops. Very convenient. Definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighton K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Leighton K
Saam met vriende

Dit is 'n wonderlike plek vir 'n vakansiehuis.

Daar is sommige probleme by die huis wat sommige mense nie sal kan oorleef nie, soos spinnekoppe (bobbejaanspinnekop), waterslange naby die swembad en die aand het ons 'n muishond gesien. Dit kan mense se vakansie baie bederf as hulle bang is vir sulke goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

Die eenhede is in 'n gewone tuin in dorpsgebied. Daar was een reënspinnekop buite die eenheid en beslis geen slange of muishonde nie.

Cycads Self-catering 6
Patricia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Gesin met tieners

Perfect weekend.

Everything that we needed was there and we had a lovely peaceful weekend. Just 2 things: couch in living room was not sturdy and we did not sit on it after it gave a few nasty creaks and bath water runs out very quickly - plug needs to be fitted properly, but otherwise superb value for money. Would definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janobia A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janobia A
Saam met vriende

Ons het 'n fantastiese naweek gehad.

Ek en my vriendinne is heelwat tevrede met Cycads Self-catering 6. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die kliëntediens was baie goed. Ek sal definitief die plek aan ander beveel. As ek net een iets kan sê, is dit om in toekoms dalk iemand in te kry om die terrein bietjie op te knap. Andersins is ons heel happy met als. Lekker geslaap, dankie LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Samantha B
Saam met vriende

The sleeping arrangements was nice but the experience on the whole was disappointing.

Being a winter getaway, we booked the accommodation because of the fact that there was a warm pool - to our surprise the water was cold. When asking the owner about the temperature of the pool we were told that the temperature was dependent on the weather - this is false advertising. The TV was so old that we could not see the picture (everything was purple). The DStv was not working and this was only sorted out late the Friday night by the owner's son. The outside light was not working and when I asked the son whether he is able to fix this - I was told that he was unfortunately not a handyman (disappointing). The accommodation accommodates 6 people - the eating table only accommodates for 4 people. Being a 6 sleeper it was very uncomfortable only having 1 bathroom. The pool area is too close to the main house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die slaaprelings was nice maar die ervaring as 'n geheel was teleurstellend.

Dit was 'n winterwegbreek, ons het die akkommodasie spesifiek bespreek omdat daar 'n warm swembad was - maar die water was koud. Toe ons die eienaar oor die temperatuur van die swembad gevra het, is daar vir ons gesê die temperature hang van die weer af - vals advertensie. Die TV was so oud ons kon nie die beeld sien nie (alles wat pers). Die DStv het nie gewerk nie en dit is eers laat uitgesorteer die Vrydagaand deur die eienaar se seun. Die buitelig het nie gewerk nie en toe ek die seun gevra het of hy dit kan regmaak is daar vir my gesê hy is nie 'n handyman nie (teleurstellend). Die akkommodasie het plek vir 6 mense - die etenstafel het net plek vir 4 mense. Aangesien dit 'n plek vir 6 mense is is die 1 badkamer nogal ongemaklik. Die swembadarea is te naby aan die hoofhuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cycads Self-catering 6 se terugvoer

I am sorry to hear about your disappointment. However, we did discuss the heated pool before your stay and we did say that it is not a Jacuzzi but a heated pool. The water was not cold. It was just not as hot as a Jacuzzi. It has a heat pump and solar heating and everything is working perfectly. The TV and DStv was working fine before your arrival, I am sorry about that. About the light, you did not inform me about that. I would have sent someone to fix it immediately. On the website is all the photo's, and explanation about the unit, exactly how big it is, so that one can view it before booking. I apologize again, about everything. Everything has already been fixed and the new flat screen LED TV's are on its way.

Cycads Self-catering 6
Janine G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Gesin met klein kinders

Dis was bitter lekker en rustig. Gemaklik en sal baie graag weer daar bly.

Alles was gemaklik en lekker. 'n Wasmasjien sou lekker gewees het. Die gronde is amazing en die kinders het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Gesin met tieners

Rustige luukse oasis naby die see.

Dit is 'n boomryke koel erf, die Jacuzzi is 'n bonus as my tieners nie op die strand was nie was hulle in die Jacuzzi. Die plekkie self het alles wat jy nodig het, die koffie, suiker en heerlike beskuit is 'n bonus. Die sekuriteit is wonderlik. Dit is regtig 'n ontspannende rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneeqah M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneeqah M
Gesin met klein kinders

A lovely home away from home.

An easy to find, serene and tranquil self-catering accommodation, close to all amenities (shops, town, beach, harbour). The accommodation is fully equipped and very tidy. A lovely open and large space for 6 adults. The outside is very spacious to picnic or have meals outside and the swimming pool is suitable for children, as well as the heated pool. I would definitely return with my family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike tuiste ver van die huis af.

Rustige, vreedsame selfsorgverblyf wat maklik is om op te spoor en naby al die geriewe (winkels, dorp, strand, hawe) is. Die akkommodasie is ten volle toegerus en baie netjies. 'n Lieflike oop, groot ruimte vir 6 volwassenes. Buite is dit baie ruim waar jy kan piekniek hou of buite kan eet en daar is 'n swembad wat geskik is vir kinders asook 'n verhitte swembad. Ek sal definitief terugkeer saam met my familie en vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Saam met vriende

Baie gerieflik en rustig.

Baie lieflike woning en sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim I - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim I
Gesin met klein kinders

Dit was die rustigheid welverdiend.

Dit was baie aangename tydjie daar. Baie rustig en goed vir ontspanning en wegbreek van bedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Gesin met tieners

Rustig.

Interessante dorp met baie dinge om te sien. Daar is 'n klomp restaurante met heerlike disse. Die weer was heerlik warm. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faieza A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faieza A
Saam met vriende

Baie stil en ontspannend.

Die plek is baie netjies en mooi ingerig. Lekker atmosfeer tussen al die mooi plante. Perfekte ligging, lekker stil en in 'n goeie omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innes G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies, in 'n stil area, met alles wat ons nodig gehad het!

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die woonstel is op 'n groot erf, eenkant van die eienaars se huis en heel privaat. Die tuin is pragtig met baie skadubome wat veral lekker sal wees in die somer. Die binnenshuise versiering is modern en smaakvol en die braaistoep perfek. Die DStv-kanale was maar skraps en 'n haardroër sou handig gewees het. Ons sal weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die advertensie van die Jacuzzi is baie misleidend.

Die plek het geen komberse gehad toe dit skielik koud word nie. Die kombuis se toerusting is ook baie beperk. Daar is geen bakke met deksels nie ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llolla O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llolla O
Gesin met klein kinders

Skoon met baie spasie!

Baie tevrede met die huis. Alles was netjies en in 'n werkende toestand. Die huis het 'n lekker groot leefarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherwood-laan 16, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNGZlMWRlLWJhNjgtNDFkYi1iMWYyLTAzOTk2MWIwNDIxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 16 Sherwood Avenue Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41016577155 19.177686433066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem