Umzumbe Akkommodasie by Cycasia Lodge | LekkeSlaap
+65

Cycasia Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cycasia Lodge is 'n groot dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Umzumbe bied. Die perseel van amper 3 ha bestaan uit tropiese tuine en bos, en is net 1 km van Umzumbe se Blouvlagstrand af. Cycasia Lodge is sowat 7 km vanaf Hibberdene en 17 km vanaf Port Shepstone geleë.

Die huis kan verdeel word in 3 eenhede: 'n hoofslaapkamer vir 2 gaste, 'n hoofhuis vir 6 gaste, en 'n woonstel op die boonste verdieping vir 4 gaste. Elke eenheid het sy eie kombuisgeriewe. Al 3 hierdie eenhede het saam slaapplek vir 14 gaste - 10 volwassenes en 4 kinders.

Verder is daar ook 3 aangrensende tuineenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het elkeen hul eie kombuisie, maar deel 'n stoep. ’n Addisionele bed vir 1 kind of volwassene kan by Eenheid 1 en 4 gevoeg word.

Die huis het see-uitsigte oor die boomtoppe in die verte en 'n groot vermaak- en swembadarea. Daar is ook 'n dieptuin vir funksies of troues. Die verblyf is ideaal vir ’n groot familie-groep wat saam wil vakansie hou, maar ook hul eie privaatheid wil hê.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Cycasia Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cycasia Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs P71 St Elmos, Umzumbe, Anerley, 4236, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNTU2MTA3LTI4ODktNGI2ZS04YzdkLWU5OTlmY2I2YTRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Off P71 St Elmos Umzumbe 4236 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -30.625329 30.538996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za