LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+37

Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 9, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cyril Rose Self-Catering and Bed & Breakfast is in 'n doodloopstraat geleë in 'n lowerryke woonbuurt. Dit is ideaal vir oornagverblyf, middel-van-die-week-wegbreke en romantiese naweke.

Verblyf word gebied in 6 eenhede naamlik, Abby Rose, Amber Rose, Dannie-Rose, Lily Rose, Ruby Rose en Sarah Rose. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n LED TV, volledige DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige eenhede het ook DVD-spelers.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Wegneem-piekniekmandjies, ontbyt en middagetes kan gereël word op versoek. Middag- en aandete moet vooraf gereël word, en ’n braai kan ook vir groepe gereël word.

Doendinge in die nabye omgewing sluit in perdry, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis. Die verblyf is naby die N2 en die gewilde Caledon Spa Casino, die Victoria Mall, Wimpy, KFC, koffiewinkels, restaurante, hospitaal en Caledon Natuurreservaat. Dis ook 4 km vanaf die woud vir troues en 9 km vanaf ander trou-venues af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Heidestraat 9, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cyril Rose Self-catering and Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 9, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkM2ZkOGFjLWU3ZmMtNDc1ZC04YzRhLTgxOWE5M2RkZTE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 9 Heide Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.230489 19.4311909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!