Graskop Akkommodasie by D & H Guesthouse Graskop | LekkeSlaap
+60

D & H Guesthouse Graskop

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

D & H Guesthouse Graskop bied B&B-verblyf, selfsorgverblyf of slegs verblyf in Graskop. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat op pad is na die Panoramaroetes en die Krugerwildtuin.

Verblyf by by D & H Guesthouse Graskop beskik oor verskeie tipe kamers. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer en sommige van die kamers het 'n kombuisie met basies toebehore. Meeste van die kamers het 'n kluisie en 'n TV. Ontbyt is op versoek beskikbaar en word in die eetarea bedien.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg, braaigeriewe, 'n plonspoel in die tuin, 'n kuierarea met 'n TV en 'n pooltafel, wasgoeddiens en veiliger onderdakparkeerplek.

D & H Guesthouse Graskop is naby restaurante en kunsvlytwinkels in die dorp. Die eiendom is sowat 1,7 km vanaf die Big Swing, zipline, voetslaanroetes, staproetes en ander doendinge in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir D & H Guesthouse Graskop
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink D & H Guesthouse Graskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monumentstraat 27, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02bef412fdaeddeaed37581db42f66bb17bc00ee3517f53107811513090256519ae769b20f3c72f252d4905df99e8566a478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 27 Monument Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.9352015841 30.839789766865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za