D' Oude Molen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

d'Oude Molen is 'n luukse gastehuis wat al die warmte van 'n tuiste bied aan vakansiegangers of sakelui.

Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid vir 2 mense, of 6 ruim kamers wat elkeen stylvol gemeubileer is, en beskik oor hul eie en suite-badkamer en privaat ingang. Elke kamer is ingerig met 'n yskassie vol koeldrank, sjokolade, vrugtesap en ontbytgraan en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit wat daagliks aangevul word, en by die tarief ingesluit is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pooltafel.

d'Oude Molen se sentrale ligging is naby die Noordwes Universiteit, die Bult-winkelsentrum, die hoof-terrein van Aardklop en die Astro-hokkievelde. Dit is dus die ideale verblyf vir gesinne, UNISA-studente, nagraadse studente, navorsers en kultuurdiere wat die Aardklop Kunstefees elke jaar bywoon.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D' Oude Molen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za