LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Da Arden Guest House | LekkeSlaap
+13

Da Arden Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 23 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 75, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 R608 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Arden Guest House is in Rosebank in Johannesburg geleë, 6 km van Sandton City Mall af. Die huislike gastehuis bied gerieflike verblyf, 'n seisoenale swembad, privaat parkeerplek, 'n gemeenskaplike gaste-sitkamer en 'n tuin.

Verblyf word in verskeie kamers aangebied, insluitend eksklusiewe kothuise, privaat standaardkamers, privaat en suite-kamers vir 2, klassieke kamers vir 4, en 'n Deluxe-gesinskamer. Die gastehuis bied gratis WiFi, linne, komberse, stoorplek in sluitkaste, en 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n speelarea vir kinders op die perseel, sowel as 'n ontvangs wat 24 uur per dag oop is. 'n Lughawe-pendeldiens kan ook gereël word.

Johannesburg Stadion is 9,6 km van die gastehuis af en Montecasino is 14,2 km ver. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 26,3 km van die gastehuis af is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8ste Laan 75, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R675
Vanaf R608
per nag (plek vir 2)
was R675
Vanaf R608
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 75, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68d27695c9aa484dcfebcdc1859680989ca4eb80f64b25db6177d728c677f857d96d9db111f3db80d981349e826262f3bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R675, nou Vanaf R608  per nag (plek vir 2) 75 8th Avenue Rosebank 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.142241414774 28.03463101387
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!