LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Da Laafing Lion | LekkeSlaap
+23

Da Laafing Lion

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Laafing Leeuplaas, Vermaaklikheid, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 600 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Da Laafing Lion is 'n volledig toegeruste selfsorgplaashuis op 38 ha-fynbos wat deur 'n skadu-woud omring word in 'n privaat doodloopstraat in die historiese dorpie Vermaaklikheid, naby die Duivenhoksrivier en die historiese Puntjie Riviermonding.

Dit is 'n hartbeesplaashuis is in besit van die familie vir die afgelope 300 jaar. Dié plaas bied slaapplek vir 8 in 3 ruim kamers - een met 'n en suite-stort en en 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer met 'n dubbelbed. Verder is daar ook 'n rondawel met 'n dubbelbed.

Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort. Die dwarsleêrhout-eetkamertafel het gemaklike sitplek vir tot 8 gaste. Die kombuis het gasstoof, 'n diepvrieskas, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, asook 'n volledig toegeruste kroegtoonbank en 2 binnebraaiers. Alle skoonmaakmiddels word voorsien. Die vrieskas het oorgenoeg ys. Die put se water is veilig om te drink. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Rooikrans-braaihout is teen R100 per sak op versoek beskikbaar en gaste moet dit asseblief vooraf reël.

Da Laafin Lion is 30 minute se stap of 5 minute se ry van die skeepshelling af waar die Duivenhoksrivier deur die dorpie vloei. Dit is 9 km se ry van die skeepshelling by Puntjie af. Die omgewing is ideaal vir voetslaan, bootritte, bergfietsry, kanovaart en voëlkyk. Gaste kan gedurende hulle verblyf gratis van die kano's gebruik maak. Bootritte kan ook op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Da Laafing Lion sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
2 xDubbelbed
2 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Da Laafing Lion
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Da Laafing Leeuplaas, Vermaaklikheid, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Da Laafing Lion het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R6 600
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Laafing Leeuplaas, Vermaaklikheid, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIbK7McmT2e3wbrOxTMSZ20hiHhZwsD2tu9OeANrax2F8JoXzti?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600  per nag (vir 10 persone) 14 5 1 5 Da Laafing Lion Farm Vermaaklikheid 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.310582365757 21.016759872437
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!