Da Rooms Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Da Rooms Accommodation bied gastehuisverblyf in 2 huise en is in die historiese Kerkstraat in Worcester geleë. Dit word omring deur die beeldskone berge en daar is restaurante en winkels binne stapafstand beskikbaar.

Beide Da Rooms en Da House is vyfslaapkamer-gastehuise. Elke kamer het slaapplek vir 2 mense. Jy kan ook 'n klein Kontinentale ontbyt geniet by Da Rooms, terwyl Da House se gaste 'n gemeenskaplike kombuis het om maaltye voor te berei.

Worcester is die grootste binnelandse dorp in die Wes-Kaap en bied 'n idilliese wegbreek, ver verwyder van die rumoer van die stadslewe. Aangesien Worcester op die hoofweg tussen Kaapstad, Johannesburg en Port Elizabeth geleë is, is dit die ideale oornagplek met verskeie wynplase, historiese besienswaardighede en 'n groot verskeidenheid doendinge in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Da Rooms Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za