LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Da Rooms Accommodation | LekkeSlaap
+31

Da Rooms Accommodation

59 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 59 resensies vir Da Rooms Accommodation
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Karen N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker.

Sien sterre.

Henriette T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette T
Saam met vriende

Ek sal beslis weer van Da Rooms Accommodation gebruikmaak.

Slaapplek vir 6. Veilige parkering binne. Baie lekker gebly. Naby aan alles. Sien julle definitief weer.

Danielda L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielda L
Saam met vriende

Had an awesome stay

Great service and they met my needs to the full extent. Thank you so much.

Sonja B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Besigheidsreis

Awesome.

Sal definitief weer by hulle bespreek.

Myna F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Myna F
Saam met vriende

Elize is 'n aanwins vir die gastehuis.

Vriendelik en hulpvaardig. Plaas asb. handdoekrelings in die badkamer en groot asb 'n plek vir jou seep-draad seep houer oor die bad se rand dalk. 'n Bedliggie sal ook waardeer word.

Nicolas B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Die kamer is te donker as die lig nie aangeskakel is nie. Geen natuurlike lig in die kamer. Oprol blinding het nie gewerk nie. Indien jy die waaier se spoed wil verander of die lig wil afskakel moet jy op 'n stoel klim om by te kom. As die lig wel af is en jy die waaier aanlos raas die extractor fan heeltyd want dit skakel aan en af saam met die waaier. Geen aparte lig in die en suite badkamer nie. Die matras is hard en slaap ongemaklik.

Carel K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Enkelreisiger

Was baie lekker.

'n Kragpunt by die bed om 'n selfoon te laai het ontbreek. Moes TV se kragpunt gebruik wat oorkant die bed was.

Tyrel A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrel A
Enkelreisiger

Was baie rustig, vind geriewe gepas vir die prys.

Sal voorstel dat daar meer TV-kanale beskikbaar gestel sal word. TV se beeld meer clear gestel kan word.

Nolundi D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nolundi D

It was not a nice stay.

We could not sleep, noise people walking in and out at night. Bedding not clean, no sheets, I had to ask and only 1 was brought but there were 2 beds. No toilet paper in the restroom.

Nadjoema D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadjoema D
Gesin met tieners

Enjoyed our stay.

Shower area was very small. Place can do with a bit of TLC.

Chrisna M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chrisna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontevrede.

Ek en my kêrel het hier oornag. Wil net noem dat ons kamer nr. 3 soos 'n vrot drein geruik het. By die stort het dit sleg geruik. Ek kon nie eers die ruite oopmaak nie en die dakwaaier was stukkend. So het taamlik sleg geslaap. Skerp asb. julle geriewe bietjie op. Ek sal nie weer van Da Rooms gebruik maak nie. Ons reis baie rond en slaap by verskeie plekke oor, maar ek was nie beïndruk nie. B&B met net pap en koffie? Was ook vreemd!

Chris L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

En suite word afgeskort met stortgordyn, plankvloer vrot, kamer donker, bed se headbord gebreek, snaakse urieneruek in huis.

Da Rooms Accommodation's terugvoer

Goeiedag
Die eienaar het vanoggend 'n inspeksie gedoen op die kamer ter sprake. Kan geen vrot plankvloer vind in die vertrek nie. Kamer se ligte werk en daar is 'n bedlamp op studeer tafel. Die kopstuk is nie stukkend nie dit is wel losstaande agter die bed. Geen ander kliënte het oor enige reuke gekla nie. Kamer word met pines cleaning fluid skoongemaak en is veronderstel om daarna te ruik, wat dit 'n vars reuk gee.
Die spesifieke bad is ingerig vir persoon met gestremdhede en is omring met stort gordyne sodat 'n persoon met 'n rolstoel van beide kante af gehelp kan word.
Jammer vir u ongerief.

Da Rooms Accommodation
Deon L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie en sal nie aanbeveel.

Ons was so mislei met die fotos op die webtuiste ek kan dit amper nie eers glo nie. Ek was so geskok toe ons daar instap! Geen dubbelbeddens nie ons was in so klein kamer ingedruk wat nie eers soos op foto's lyk nie, beddens was oud en verwaarloos en die badkamer (of as jy dit so kan noem) was net eeuw - dit was ingedruk in die kamer. Ek sal regtig nie die plek aanbeveel nie. Selfs die volgende oggend toe my man vir ons koffie wil maak, oh genade nee, niks skoon koppies in kombuis en alles vuil staan net daar. Dit was nou 'n aaklige ondervinding vir ons as nuwe ouers wat so uitgesien het na die 1 nag weg bietjie, al was dit vir 'n troue - ons wou relax en dit geniet en die plekkie het so oulik gelyk - maar dit was so teleurstellend toe ons sien die foto's het ons mislei. So was my naweek heeltemal gespoil. Die webtuiste het nog nooit my teleurgestel nie, maar nou het hulle.

Alec G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec G
Enkelreisiger

Waarde vir geld, uitstekend, netjies en vriendelike personeel.

Baie goeie prys vir al die pragtige eienskappe en gesindheid wat jy ervaar.

Johann J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area naby alles.

Kamers netjies en skoon. Vriendelike personeel, veilige parkering. Ons is slegs minute vanaf hospitaal en Mill Mall, sowel as middedorp sonder die verkeer en lawaai. Ideaal geleë.

Aldor H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon. Die beste ooit.

Ek sou graag weer hier wou bly. Ek en my vriend was baie gelukkig met die kamer. Baie mooi en ongelooflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was neat and tidy. The best ever.

I would love to come again. Myself and my partner were happy with the room. Stunning and amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louise V

Nagmerrie.

In die eerste plek: Advertensie op webtuiste baie misleidend, daar moet gesê word dat Da Rooms geen dubbelbeddens het nie en dat daar nie ontbyt ingesluit is nie en dat die kamers ook nie en suite is nie.

Dylan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan B
Enkelreisiger

Goeie gasvryheid.

Elize het uit haar pad gegaan en ek sal Da Rooms enige tyd aanbeveel. Sy is 'n diamant.

Emil K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil K
Saam met vriende

Vriendelik, ou Kaaps!

Lekker gebly, ontvangs en personeel vriendelik. Lekker ruim en naby besienswaardighede!

Ryno E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E
Enkelreisiger

Lekker.

Lekker gebly en geslaap. Sal hulle aanbeveel.

Wilma K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die kamer was netjies, maar redelik donker, veral in die badkamer gedeelte. 'n Voorstel is om dalk 'n lig in die badkamergedeelte ook in te sit. Plaagbeheer moet egter gedoen word.

Siebert N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siebert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik op hoofroete.

Ek sal voorstel dat aandag gegee word aan badgeriewe. Gebou oud en geriewe ietwat primitief. Ek is tevrede met die bestuur.

Danie J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Enkelreisiger

Skoon, netjies, goeie waarde vir geld!

Aangenaam verras met hoe netjies Da Rooms was, in ag genome met hoe laag die tarief per nag is. Ek sou net graag 'n yskassie in my kamer wou hê.

Etienne D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het bekommernis oor die netheid van die plek gehad en verblyf gekanselleer.

Kamer was nie na wense. Verf het vanaf muur gedop. Stof teen plafon.

Elize G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Interessante ervaring om in 'n kamer met die bad en toilet agter 'n gordyn te slaap!

My naamgenoot, Elize, het ons vriendelik verwelkom en gou tuis laat voel. Al het ons net een nag daar geslaap kon ons 'n paar keer geselsies aanknoop wat ons verblyf ook aangenaam gemaak het. Sy het verduidelik van die verskillende opsies wat beskikbaar is by Da Rooms. Sy het ons uitgenooi om weer van hul dienste gebruik te maak in die toekoms, 'n uitnodiging wat ek beslis sal onthou.

Etienne S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige blyplek.

Lekker gebly, baie dankie.

Lesley V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Gasvry, plesierige, vriendelike personeel, netjies en veilig.

Gerda O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda O
Enkelreisiger

Dit was aaklig!

Kamer is donker. Geen bedlampies. Ou beddegoed. Gesneeu in Worcester, net 'n throw en kombers op die bed. Die stort het gelek en die hele nag gedrup. Die wasbak was los en het ook gelek.

Jill V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jill V
Saam met vriende

Fantasties.

Ons sal beslis terug gaan. Die dame by ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam. Da Rooms is fantasties.

Arina C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina C
Enkelreisiger

Tevrede vir die prys.

Volgens hulle is die verblyf R250 en R30 vir ligte ontbyt. R30 vir beskuit en koffie is nogals bietjie duur. Verder nie klagtes nie.

Wolfgang H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang H
Enkelreisiger

Heerlik stil, rustig en lekker warm water en elektriese komberse maak die verblyf baie gemaklik.

Baie vriendelike gashere en ek was baie bly dat ek my honde kon saamvat. Was net een nag daar, maar kon maklik nog langer gebly het as ek nie haastig was nie.

Maurits P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurits P
Enkelreisiger

Was baie goeie waarde vir geld en presies wat ek gesoek het vir die reunie naweek.

Da Rooms B&B is ideaal vir enkelreisigers wat net vir een of twee aande verblyf soek in Worcester. Dit was ideaal vir my wat 'n skool reunie wou bywoon. Alhoewel daar nie baie opsies was vir ontbyt nie, was daar darem 'n verskeidenheid kitspappe gewees. Die kamer was baie mooi skoon en ek het veilige parkering gehad vir my voertuig.

Dirk L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk L
Enkelreisiger

Jy kry waarvoor jy betaal.

Die kamer was skoon en ruim, maar daar kan baie gedoen word om dit te verbeter. 'n Ketel in die kamer sal al reeds 'n groot verbetering wees. Nie nodig om elke slag kombuis toe te gaan om koffie te maak nie. Die badkamer area moet beslis opgeknap word.

Francios B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francios B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar, maar kon baie beter gewees het.

Goeie plek, maar plaagbeheer benodig aandag.

Justin Q - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin Q
Gesin met klein kinders

Skoon, gemaklik en stil.

Ons het goes gerus en was lekker stapafstand van die middedorp en koffie winkels.

Miem D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend!

Die ontvangs en vriendelikheid van die dame wat die gastehuis bestuur is uitsonderlik! Die kamers is baie netjies. Ek sal net aanbeveel dat kliënte hulle eie beddegoed saamvat. Veral kussings. Absolute waarde vir geld! Veral met 'n ligte ontbyt wat ingesluit is by die prys.

Nic G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, skoon en vriendelike verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en baie gerieflik. Sentraal geleë. 'n Aangename huislike oornagplek wat ons beslis sal aanbeveel.

Elaine A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine A
Enkelreisiger

Convenient overnight, close to restaurants, safe and friendly.

Would have liked better lighting. Only one rickety light on one side of bed. Towels mouldy smelling and bed linen not fresh.

Robert K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Alles reg.

Vriendelik en baie aangenaam en gerieflik!

Sam F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sam F
Gesin met tieners

Veilig, kamers bietjie donker.

Baie historiese waarde.

Lesley M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley M
Saam met vriende

Good value for money.

We were a bit disappointed as we did not get the accommodation we had booked, but Petro went out of her way to help us out, even getting up at 03:45 to unlock one of the bedroom doors when we couldn't get open.

Christo I - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo I
Saam met vriende

Die bestuurder, Elise, doen baie moeite.

Lekker gebly. Elise het uit haar pad gegaan om ons gelukkig te hou. Die plek kort 'n bietjie aandag, maar vir die prys wat ons betaal het, was dit aanvaarbaar.

Lorraine M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie daar gebly nie. Onprofessioneel en baie vuil.

Ontvangs was onprofessioneel en onaangenaam. Plek vuil en ruik na urine en matrasse dun deurgeslaap. Toilet vuil en toilet klap gebreek. Uiters swak diens.

Da Rooms Accommodation's terugvoer

Goeiedag,

Dankie dat jy tyd geneem het om 'n resensie te skryf, ons vra verskoning vir enige ongerief wat jy moontlik ervaar het. Gaste is altyd welkom om enige probleme en versoeke direk met ons op te neem.

Petro
Da Rooms

Da Rooms Accommodation
Andries E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andries E
Saam met vriende

Not so good.

Not what I was looking for, the freezer wasn't even on, shower not for handicapped persons, noisy, too much people for the small space outside, photo of outside not what is inside, at back doors old stuff lying around. Thanks for giving my money back.

Pincione A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Enkelreisiger

The minimum but very cheap price.

Value for money and the price was very affordable. Small rooms and kind manager.

Leon N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leon N
Besigheidsreis

Swakste wat ek nog gesien het.

By ontvangs het hulle nie geweet van my bespreking nie nadat ek bewys van betaling getoon het. Ek was ingelig dat my voertuig se veiligheid nie verseker is nie. Daar was geen lugversorging of 'n waaier beskikbaar nie. Die elektriese kragprop is te ver van die werkstafel (agter die bed kopstuk). Die TV kragdraad is onveilig gelas (kragdraad nog oop). Die TV afstandbeheer het nie batterye in gehad nie. Sigarette was gevind agter die bedtafeltjies. Ontbyt was daar 'n keuse van twee ontbytkosse.

Jan K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan K
Enkelreisiger

Aktiwiteite wat rondom jou aangaan tot in die oggendure het my rus so versteur dat ek nie 'n oog toegemaak het nie.

My kamer was netjies en skoon maar die gedurige kom en gaan van mense wat soms verdag voorgekom het, het my nagrus verdryf.

Louise V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louise V
Gesin met tieners

Teleurstellende verblyf, vuil en kort aandag.

Wat 'n teleurstelling. Ons is in die hoekhuis geplaas waar slegs 1 kamer 'n oopmaak venster gehad het. Geen waaiers is verskaf nie en teen 36 grade om 10pm was dit uiters onaangenaam. Die TV kon nie eers die basiese kanale opvang nie. Die beddegoed en linne is oud en vervalle. Daar was kokkerotte in die kombuis. Die badkamer in die huis is nie behoorlik afgeskort nie, met slegs die stort wat met swart sak toegeplak is om nie te kan insien nie. Mense wat op die perseel woonagtig is (beslis nie gaste nie, meer loseerders) het lawaai tot laatnag. Dit was seker een van die onaangenaamste plekke waar ons nog oornag het en sal dit beslis nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Da Rooms Accommodation's terugvoer

Dankie vir die resensie.

Da Rooms Accommodation
Marelise K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marelise K
Saam met vriende

Veilig en sentraal geleë.

Die een bedjie het inmekaar geval toe my vriendin daarop slaap en mens kan sien dis al hele paar keer vasgekap met spykers om reg te maak. Badkamer spasie bietjie klein maar verder geen klagtes.

Björn A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Björn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak waarde vir die wat geld betaal is.

Daar was meer as 20 kokkerotte en die hele huis stink heeltyd na rook!

Lowrens L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lowrens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker cosy gebly.

'n Lekker plekkie om te oornag. Awesome bad in ons kamer gehad. Was rustig en cosy. Opsigter is baie vriendelik.

Evan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en gemaklik.

Was lekker experience vir myself, my vrou en ons baba dogtertjie.

Ruben H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ruben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou, stukkende beddegoed.

Hulle duurder en suite-kamer se toilet en stort sit reg langs die bed. Die beddegoed was al oud en stukkend. Die extractor fan klink soos 'n vliegtuig wat op styg.

Da Rooms Accommodation's terugvoer

Ons was nie bewus van die "extractor fan" se probleem nie. Dit kan maklik reggemaak word. Dit sal gebeur. Dit is nie aan deur die nag nie, tensy ligte heeltyd brand. Die kliënte word gereeld gevra of alles reg is en kan gehelp word as daar fout is. Ons kan selfs 'n ander kamer aanbied as hul ontevrede is.
Dit sal wonderlik wees as kliënte net hul problem na ons kantoor wil bring en nie eerste na hul emails gryp nie. As 'n lig in 'n kamer blaas kan ek kom reg maak as ek weet daarvan, byvoorbeeld.
Ons koop gereeld nuwe beddegoed aan en raak van oues ontslae. As daar 'n fout ingesluip het vra ek om verskoning. Ons probeer beter doen sodra daar 'n klagte is en soos ek reeds gesê het ons kon 'n ander kamer beskikbaar stel. Slegs as ons by kantoor weet daarvan.
Jammer vir u ongerief.

Da Rooms Accommodation
Ilse S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S
Enkelreisiger

My "home away from home".

Hi! Ek maak al sedert April 2012 van DA Rooms in Worcester gebruik vir akkommodasie, wanneer ons ook al daardie kant toe beweeg. Ek het weereens verlede week van jul dienste gebruik gemaak. Ek wil net baie dankie sê vir die volgende: ALTYD vriendelike diens/ontvangs, die netjiese kamers/badkamers/algehele terrein, die bereidwilligheid van die dame, wat ons altyd ontvang om die ekstra myl vir haar kliënte te loop, die uitstekende prys wat jy betaal, die oggend/dag personeel se vriendelikheid teenoor die gaste, die huislike interaksie wat jy elke dag op ‘die stoep’ kan verwag, veilige parkering en nog baie meer. Sien julle binnekort weer! Baie dankie.

Jo-ann G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker gebly!

Alles was aanvaarbaar, was net 'n bietjie teleurgesteld in die ontbyt! Kontinentale ontbyt is darem 'n bietjie meer as wat hulle aanbied!

Maria S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was lieflik en die kamers pragtig skoon.

Diens was werklik oulik, die kamers is skoon en die ligging is naby goeie restaurante. Sal weer hier bly.

Bronique B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

Geen probleme ondervind nie. Baie gerieflik gewees. Ons was ontvang deur 'n baie vriendelike gesiggie. Sal ander aanraai om daar te kuier.

Melaine B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Baie jammer oor die kritiek. Die wasbak het nie 'n prop gehad nie, nie 'n glas in die kamer nie. Die toiletblokkie bo-op die kas in slaapkamer het baie sterk geruik. Die beddegoed was skoon, maar het afgeleef gelyk. As ek geweet het dis regtig net basiese goed in die kamer sou ek nooit daar bespreek het nie. Dalk was ons net ongelukkig om 'n swak kamer te kry.

Linda S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Dit was aangenaam.

Alhoewel alles baie netjies en gerieflik was, sou ek graag wou sien dat die kamer met die 2 enkelbeddens, ook 'n gordyn tussen die beddens en toilet hê. Die "klein kontinentale ontbyt" bestaan net uit Rice Krispies en Post Toasties. Daar is wel 'n rooster vir brood en daar was 'n verskeidenheid konfyte, maar geen brood. Daar is ook geen water om die ketel te vul nie, ons moes dit in ons kamer gaan vul. Vir slaapplek sal ek dit enige tyd aanbeveel, en die diens was baie vriendelik.

Da Rooms Accommodation's terugvoer

Die ketel word reeds vooraf volgemaak, die brood is beskikbaar in in die broodblik en die jogurt is in die yskas langs die bedieningstafel. Ek het wel 'n punt daarvan gemaak om die bestuurder in te lig om beter kommunikasie te hê met nuwe gaste en net weer daaraan aandag gee soos ons gewoonlik doen.

Die gas was veronderstel om in 'n ander gastehuis tuis te gaan waar reëlings getref is vir 'n vegetariese ontbyt en wat ook 'n swembad het; fasiliteite wat nie deur ons gebied word nie.

Da Rooms Accommodation
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMWQ5MGYyLTA2NzAtNDBmZC05ZDkxLTljNjFkOGJiMWZkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 4 37 Church Street Worcester 6849 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -33.640456 19.448505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!