Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaCaPo Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir DaCaPo Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te min tyd daar spandeer om 'n opinie te lig.

Te min tyd by die gastehuis spandeer. Net daar geslaap en weer vroeg vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nemesia G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nemesia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 100%, lekker gebly.

Baie lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elnarda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnarda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really a lovely stay.

Relaxed and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie netjies en die internet fantasties. Die gasvrou is uitstekend.

Sal DaCaPo Guesthouse enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer opreg. Groete. Gingo

DaCaPo Guesthouse
Riona P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riona P
Enkelreisiger

Uitstekend!

Gingo is 'n fantastiese gasvrou, baie behulpsaam en het my rukkie by die gastehuis baie tuis laat voel. Die kamer was ruim, baie netjies, skoon, verskriklik mooi en die bed gemaklik. Ek sal De Capo gastehuis aanbeveel aan enige iemand wat in die omgewing / naby aan Kimberley wil bly. Boshof is 'n lieflike klein dorpie, alles is binne loopafstand van die gastehuis, dit is die ideale plek as jy wil wegkom uit die stad uit en net wil "asemhaal". Ek sal net voorstel dat daar nog 'n muurprop in die kamer aangebring word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Hoop om jou weer te sien. Groete. Gingo

DaCaPo Guesthouse
Roshan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan R
Besigheidsreis

Very pleasant, peaceful stay. The owner is a delightful person and is so accommodating. She made our team feel very welcome.

The accommodation provided was clean, well hosted and presented a safe, friendly environment for our team to work from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Thank you Roshan. It is much appreciated. Hope to see you again.

DaCaPo Guesthouse
Liza B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Besigheidsreis

Ticked all the boxes.

A clean and comfortable bed, clean bathroom with amenities, small kitchen nook and very important fridge as well as modern aircon and TV with DSTV. Excellent service, warm welcome and hospitality all round. I would definitely recommend DaCaPo Guesthouse and owner/host Gingo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering.

DaCaPo Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Enkelreisiger

Lovely room, excellent dinner.

A big thank you to Gingo who organised bottled water for my husband, who was travelling by bicycle. He was so pleased with the comfortable room, and the dinner was especially welcome. Thank you for taking such good care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Thank you very much.

DaCaPo Guesthouse
Dean H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dean H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het 'n nag in Boshof by DaCaPo spandeer. Bespreking was baie vinnig en maklik en kommunikasie vanaf die gastehuis het dadelik begin en was baie goed. Dit is ook geleë in die hoofstraat wat dit maklik maak om die plekkie te kry en die winkeltjies is dan ook sommer loopafstand van die gastehuis. Ek was skepties oor wat ons kon verwag vir die goeie prys, maar was aangenaam verras toe ons daar aankom. Hulle 'rustic'-styl het my sommer baie gou tuis laat voel. Die kamer was baie netjies en ruim en die bed groot en gemaklik. Daar was 'n TV met 'n paar satellietkanale, iets wat ons nie verwag het nie. Die lugversorger was ook 'n lewensredder, want dit was 'n baie warm dag. Ons het regtig baie lekker gebly. Die enigste aanbevelings wat ek aan die gastehuis sou maak is dat hulle dalk moet dink om 'n yskassie in die kamers te sit, veral vir die somermaande. Daar was wel 'n mikrogolfoond in die kamer. Ook was daar net tee, maar geen koffie in die komplimentêre pakkies in die kamer nie en die een koffiebeker was sleg gekraak. Geen van hierdie het regtig saak gemaak op die ou einde nie. Ek weet nie of die gastehuis stampvol was nie, maar parkering, glo ek, kan dalk ook 'n probleem raak as dit besig raak en die hek wat die hele nag oop staan het was 'n bietjie van 'n bekommernis. As ek weer in Boshof oorslaap sal DaCaPo definitive my eerste keuse wees. Jy gaan by min ander plekke als kry wat ons het vir die prys wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en spesiaal in 'n klein dorp.

Na 'n lang dag 'n baie aangename verassing om 'n baie mooi, netjiese en warm slaapplek te hê in 'n klein dorp soos Boshoff. Die bed was hemels en, ten spyte van load shedding, het ons 'n heerlike koffie en beskuit ontbyt gehad. Werklik 'n plek om sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

'n Huis weg van die huis af.

Dit was absoluut die ure op die pad werd. Ons is so vriendelik ontvang en Liela het ons dadelik tuis laat voel. Die kamers is so netjies en word daagliks skoongemaak. Dit voel of jy elke dag in 'n nuwe kamer instap! Enigiets waarmee jy hulp nodig het kan jy voor vra. Die gasvryheid is fantasties! Ek sal enigetyd as ek weer in die area is DaCaPo as my huisie kies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Ons het lekker gebly. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle doen ekstra moeite om jou gemaklik en welkom te laat voel. Ek sal enige tyd weer daar oor bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Gesin met tieners

Was absoluut bo ons verwagting - fenomenaal.

Enige persoon kan met liefde enige tyd daar gaan bly, vriendelike ontvangs met baie bedagsaamheid en hulp. Kamer was bitter netjies en skoon. Melanie wat ons ontvang het was awesome, ook Leila wat boodskappie gestuur het, beide het ons laat welkom voel en ook ons op hoogte gehou met sms die heeltyd. Voorwaar die slapie was gerusstellend. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Beste Hannelie,

Baie, baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom kuier gou weer.

Groete,
Liela

DaCaPo Guesthouse
Melanie O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik mooi en stylvol.

Sal definitief weer daar oornag. Die verblyf was baie skoon, netjies en baie stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minda K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minda K

DaCaPo Guesthouse is a comfortable overnight place to stay.

DaCaPo is a interesting place to stay with something old in the interior design. The only complaint that we had is: it is unacceptable that there was no working Wi-Fi internet as was stated on the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althia S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and beautifully decorated.

It was a fantastic home away from home. The room is very tastefully decorated with the best quality linen and toiletries, and it has everything one could possibly need in it. The breakfasts were also delicious and served in a very homely dining room. The owner and staff were very helpful and accommodating at all times. I would highly recommend it to anyone looking for a place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DaCaPo Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie.

DaCaPo Guesthouse
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337cc4fb47b7a3f74e6d34ce28753e5d2ad5e52949b7c5c1ca365f9654bf471570bde32bc4078b79bc3680a393ae864e2a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 51 Jacob Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.540063472433 25.239369571209