DaGama Lake Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

DaGama Lake Cottages is in die Hazy River Lakeview-landgoed geleë, halfpad tussen Witrivier en Hazyview op die R40. Die kothuise is ideaal geleë, vanwaar besoekers die pragtige besienswaardighede op die Panoramaroete kan verken.

Verblyf beskik oor 4 eenhede en het slaapplek vir 27 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer, TV met volledige DStv, 'n ingeboude braai en 'n privaat plonspoel op die dek. Die moderne kombuise is goed toegerus en het groot yskaste en diepvrieskaste.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area soos die Krugerwildtuin en verskeie bekende gholfbane. Besoekers kan ook afstap na die meer om baars te vang. Die eenhede is 2 km vanaf die R40.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na DaGama Lake Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false