Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaGama Lake Cottages

Coral Tree-kothuis: drieslaapkamerkothuis
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en aparte stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Albei die kamers bied pragtige uitsigte. Die derde, kleiner slaapkamer het 1 enkelbed en ’n stapelbed wat die en suite-badkamers deel. Die kombuis is ten volle toegerus, daar is ’n kaggel en ’n TV in die sitarea. Die dek bied pragtige uitsigte oor Dagama Dam, en daar is ’n privaat braai-area en plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Skoonmaakdienste:
Die eenheid saal skoongemaak word voor gaste se aankoms en net na gaste se vertrek.

Volledige DStv is gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R40, halfpad tussen Hazyview en Witrivier, Lakeview-landgoed, Hazyview, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNDI4Nzk5LWM3ZDktNDgwNC05ZTljLTBhNmY2YzcwNDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 R40 Halfway between Hazyview and White River Lakeview Estate 1207 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.158414662267 31.012687683106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem