Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dagbreek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 66 resensies vir Dagbreek
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michéle J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michéle J

Perfect overnight stay.

Wonderful stay, everything we needed and so much more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, peaceful and clean. Thank you Jaco for being so friendly.

Quiet and peaceful. Beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drieka L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vir seker waarde vir jou geld.

Puik puik puik. Gasvry, baie netjies, skoon, lekker ruim en veilige parkeerplek. Jammer ons het net een aand daar gebly. Sal vir seker weer daar tuisgaan en aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste huis. Beveel baie sterk aan! Veral vir groter gesinne.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Kon nie beter gewees het nie. Dankie Dagbreek.

Dit was werklik baie uitstekend. Alles was bo verwagting netjies. Sal enige iemand aan sê om daar te oornag of langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia Jeanetta E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Jeanetta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gebly. Lekker stil en vriendelik ontvang.

Ja, dit was lekker. Alles was gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Gesin met tieners

Uitmuntende kliente diens van die eienaar, en uiters gemaklike akkommodasie.

Dagbreek is uitstekend. Een van die beste plekke waar ons nog oornag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Waarde vir geld.

Ongelooflike waarde vir geld! Huis is so ruim, netjies en skoon. Sal vir seker weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Gemaklike verblyf met genoeg spasie en alles wat benodig was, was beskikbaar.

Ons het lekker gebly en alles wat ons benodig het was beskikbaar. Ons is baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce V
Gesin met tieners

Ons het vir 1 nag oorgeslaap op ons reis na George. Ons het regtig tuis gevoel.

Ons as gesin het dit verskriklik geniet om by Dagbreek te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margie H

Perfect for a group needing an overnight stay.

Everything we needed for an overnight stay on our way from Joburg to Hermanus. We were 4 adults but Dagbreek could have easily accommodated more as they have 4 bedrooms. The bedrooms were nicely decorated and the air conditioning was very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guanita F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat Beaufort Wes besoek.

Rustig, veilig en gemaklike woning. Vriendelike ontvangs. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met vriende

Lekker na 'n spannende reis!

Ons was baie gelukkig by Dagbreek. Ons is guldig ontvang, lieflike beddens en linne en spasie, kombuis area en sitkamer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R
Gesin met tieners

Lekker om die hele huis vir jouself te hê!

Baie lekker gebly, die plek was skoon en netjies! Sal weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Ons het warm water gehad en alles was mooi skoon, 'n ruim plek vir ons diere ook gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en vriendelike plekkie.

Vriendelike mense en 'n pragtige skoon plek. Word aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Gesin met tieners

Very neat and quiet suburb, value for money, very friendly and accommodating owner.

I will recommend Dagbreek to travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William H

Very accommodating and comfortable.

We were welcomed in very promptly on arrival and were shown our rooms. The place was very comfortable and clean and was well prepared for load shedding. We received a complimentary voucher to eat at a local restaurant. Overall a very pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Razia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Razia M
Gesin met klein kinders

Beautiful spacious farmstyle house.

Spacious house with all the comforts for an overnight stop (tea, coffee, sugar, milk, electric blankies, aircon, toiletries, braai stand). There is no backup power during loadshedding but Jaco sent me a schedule so it's easier to plan your stay. There are lights which turn on automatically during loadshedding so not totally in the dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met tieners

Fantastiese waarde vir geld.

Baie goeie diens, eienaars het ons op hoogte gehou van alles en seker gemaak oms verblyf is sag en rustend. Groot kamers, elektriese komberse teen die koue en nog baie meer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Dit is reeds die derde keer wat ons oorbly by Dagbreek. Alles is pragtig skoon en netjies. Die huis is baie goed geleë en veilig. Ons het elke keer baie lekker gebly, en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim huis.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Juanita. Alles was netjies en skoon en ons het die ruimte van die huis baie geniet. Net 1 negatief was dat die "hoof/algemene" badkamer se toilet nie reg/goed gespoel het nie, maar verder was alles in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, ruim huis met alles nodig, voel ook baie veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang, die huis is pragtig opgeknap en ideaal vir oornag, veral vir gesinne. Ons het heerlik gebraai, alles wat nodig is, is daar. Om jou motor in 'n toesluitgarage te kan parkeer is gerusstellend veral omdat mens nie al die bagasie vir een nag wil uitlaai nie. Ons sal verseker weer hier draai as ons weer die geleentheid kry. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S

Gerieflik

Baie baie gerieflik en goed toegerus. Rustig en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Ons het tydens beurtkrag opgedaag in Beaufort Wes. Uiteraard pikdonker in die Karoo. Desnieteenstaande het Jaco ons ingewag met die enigste lig (flits in die regterhand) in die straat. Die garagedeur het oopgestaan en ons kon onmiddellik ons kar intrek waar dit veilig agter slot en grendel die nag gestaan het. Die huis was smetloos en ons goed toegeruste kamer met en suite-badkamer en lugversorger, reg vir ons oornag verblyf. Jaco se optrede was deurgaans professioneel. Ek beveel verblyf by Dagbreek met 'n geruste hart aan en sal na alle waarskynlikheid weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Bly elke jaar lekker daar. Skoon netjies en veilig net wat ons nodig het. Baie dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Holly S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holly S

Lovely big house and friendly host.

We loved our stay at Dagbreek. Excellent value for money, lots of space and even a garage to park in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie stil.

Skoon, netjies en baie ruim. Lekker as jy 'n paar mense is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N
Gesin met tieners

What a stunning stay we had - pity it was only 1 night!

The house is so spacious and spotless and the well maintained garden must be the only one in the whole of the town, even the gravel driveway is raked! Jaco was welcoming and made sure we were sorted. The voucher to the 4 Sheeps Restaurant was an absolute bonus and a special touch. Free Wi-Fi was also perfect and very welcome. No complaints at all, such great value for money - we will be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henna K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjes als in plek.

Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons is vriendelik ontvang en sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michéle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michéle W

Veilig, huislik en net 'n lekker vriendelike omgewing en oornag.

Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, ruim met alles wat jy nodig het.

Dagbreek is 'n groot huis met alles wat jy nodig het. Dis skoon, netjies en ons sal beslis weer daar oornag. Baie dankie vir jul vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verena P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena P

Oorslaap op pad George toe.

Tevrede met ontvangs, netheid en gasvryheid. Lekker geslaap. Matrasse nog in goeie toestand. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merencia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merencia S
Gesin met klein kinders

Veilig oase in die Karoodorpie.

Die huis is netjies en ruim met veilige parkering vir ons motor. Ons kinders het lekker gespeel op die groen grasperk terwyl ons lekker op die stoep gekuier het. Skoon linne, gerieflike beddens en kussings. Die badkamers is groot en vuurwarm stort was net wat ek benodig het na 'n lang rit. Natuurlik het die kinders die badtyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike woonplek.

Sal aan ander mense ook vertel om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail D
Gesin met klein kinders

Would definitely recommend.

The house is very neat, spacious and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met vriende

Ons was vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Dagbreek is baie skoon en was in 'n rustige area.

Ons was baie moeg na 'n lang reis en kon lekker ontspan. Die kamers was skoon en gemaklik en ons het 'n rustige nag gehad. Sal beslis weer gebruik maak van Dagbreek. Daar was voorsiening gemaak vir klein dingetjies wat baie getel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S
Saam met vriende

Dit was baie heerlik, daar was lekker spasie in die huis, dit was regtig lekker.

Sal beslis weer by Dagbreek kuier, dit is 'n baie lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel F
Besigheidsreis

Great.

Dien was uitstekend, waarde vir geld en 'n mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrika Jacomina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrika Jacomina B
Besigheidsreis

Uitstekend ingerig, ons was spyt ons was net een aand daar!

Ruim, skoon, stylvol versier en baie gerieflik. Die eienaar het ons met 'n lampie buite ontmoet tydens loadshedding sodat ons nie alleen in die donker hoef te gearriveer het nie. Die huis is baie goed ingerig, al die vertrekke is groot met meer as genoeg ruimte vir kuier. 'n Groot gesin of groep vriende sal baie lekker gemaklik hier kan saam kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marista L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marista L
Saam met vriende

Baie lekker plek.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mayra S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mayra S
Gesin met tieners

Gerieflik, groot ruimte.

Gawe eienaars. Ruim, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S
Besigheidsreis

Great.

Great service and place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met vriende

Alles skoon en netjies.

Baie vriendelike diens van die eienaar gekry. Sal weer van Dagbreek gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egon N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egon N

Was 'n oornag na 'n lang dag op die pad.

Vriendelike gasheer. Omtrent lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Baie gerieflike ruim 4 slaapkamer huis. Super skoon en fantastiese diens.

Ek kan regtig Dagbreek aanbeveel, veral as 'n mens moeg gery is. Geen oponthoud met betaling of sleutels nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danila W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danila W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf in Beaufort Wes.

Ek beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Gesin met klein kinders

Gerieflik/netjies/ruim.

Baie netjies en gerieflik, met alle geriewe wat jy by jou eie huis sal hê. Ons het baie welkom gevoel. Jaco het uit sy pad gegaan om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker groot huis. Baie netjies.

Groot huis en baie netjies met als in wat benodig word. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met vriende

Baie netjies en gawe mense.

Die plek is mooi en netjies. Ons het baie lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en ruim met alles wat jy nodig het.

Ons was verbaas om te sien dit is 'n hele huis wat ons vir onsself het. Groot ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma R
Gesin met klein kinders

Alles was goed. 'n Heerlike groot huis. Baie lekker oornag.

Heerlik, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Nie so skoon nie.

Kombuisware bietjie vuil. Andersins is die plek nie te sleg nie. Handdoeke ens. skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

It was everything we expected.

The accommodation was perfect for our needs. Spacious and neat and clean. The reception by the owner's wife was friendly and welcoming. The kitchen was well stocked as we needed to cook and prepare a meal. Happy for this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanel V
Saam met vriende

Verseker waarde van geld.

Verseker waarde van geld en goeie diens baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met vriende

Absolute waarde vir geld. Jaco is 'n uitstekende gasheer.

Dagbreek is absoluut waarde vir geld vir wat mens daar kry, goed geleë in 'n stil en veilige area. Alles in die huis spreek gerief en kwaliteit. Ek beveel Dagbreek aan vir enige persoon wat oornagverblyf benodig in Beaufort Wes. Jaco sal my verseker weer sien in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Ware oase - baie keurige, veilige en gerieflike verblyf.

Dis so 'n lekker ruim oorblyhuis met Jaco as 'n baie gawe gasheer. Kraakskoon, baie veilig, stil woonbuurt, veilige parkering vir motor, ekstras soos vuurmaakhout vir braai, 'voucher' vir afslag op ontbyt by 'n plaaslike restaurant ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Die woonplek is baie netjies, lekker groot spasie, goed ingerig met baie parkeerplek.

Ons het hier oorgeslaap vir een nag tydens ons rit af Kaap toe. Ons het heerlik uitgerus, die plekkie is baie netjies, goed ingerig en het baie parkeerplek. Beslis 'n wenner en sal Jaco en Juanita se vriendelike diens onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V
Saam met vriende

Netjies en het alles wat ons nodig gehad het vir 'n aand se oorbly.

Ons het 1 aand oorgebly en dit was in ysige weer, maar die huis was netjies, lekker warm en gesellig. Ons kon voertuie en sleepwaens agter hekke stoor wat baie gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenore F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore F
Saam met vriende

Friendly and helpful service, we had our privacy.

There was no complaints about noise, when we needed help we were assisted. Very friendly and helpful owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met vriende

Halfway stop, met heerlike braai en slaap geriewe.

Netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E

Ek kan my kuier in een woord opsom: Wonderlik!

Die vriendelikheid en gasvryheid het die besoek na Beaufort-Wes die moeite werd gemaak. Jaco is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Kort maar baie lekker en gerieflik.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties met baie spasie vir almal in die gastehuis.

Ons hou ook van die parkeerterrein waar die sleepwa en die motor veilig in 'n dubbelmotorhuis kan staan. Volpunte vir so 'n gastehuis. Met WiFi wat werk. Ek beveel Dagbreek aan as van die beste wat ek nog op Beaufort-Wes oorgeslaap het. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Justin N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Justin N
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie waarde vir geld.

Dit was ’n baie netjiese huis en het alles gehad wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobs-laan 4, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 66 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem