Dageraad

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Dageraad is 'n ruim seekant-woonstel in Plettenbergbaai wat toegang bied tot Central Beach (die beste swemstrand in Plett). Dié huis is stapafstand van die winkels en restaurante af. Doendinge by die strand: walviskyk, dolfynkyk, kajakvaarte, seil en meer!

Dageraad het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Laasgenoemde slaapkamers het ook en suite-badkamers. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en is geskik vir kinders. Dié kamer het sy eie aparte badkamer. Die uitsigte vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer is asemrowend!

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea bestaan uit 'n eet- en sitarea wat oopmaak op 'n ruim stoep met braaigeriewe, 'n buitestort en nog 'n eetarea. En daar is trappe wat lei na die grasperk en die strand-hekkie onder.

Slaapplek

'n Bespreking by Dageraad sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 6 kinders
6 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dageraad gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 625 R2 719 per nag (plek vir 6)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]