LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dalcor Landgoed Gastehuis | LekkeSlaap
+44

Dalcor Landgoed Gastehuis

24 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Fallon Pad, , Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dalcor Gastehuis is 'n pragtige, volledig beveiligde gastehuis met nege kamers met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n private selfsorgwoonstel vir 3 gaste (dubbelbed en enkelbed). Alle kamers het DStv, WiFi en 'n platskerm-TV. Ons het 'n konferensiefasiliteit, Jacuzzi, binnenshuise swembad, speletjieskamer en veilige parkering en toesluitbare motorhuise beskikbaar.

Binne- en buitebraaifasiliteite is op versoek beskikbaar.

Die volgende kamers is beskikbaar van R490 tot R890 per kamer: Comfort, Family, Pool, Deck, Luxury en De-Lux.
1 x Selfsorgwoonstel het 1 kamer met en suite-badkamer en kombuisie met dubbel- en enkelbed van R690 enkel en R990 vir 3 mense.
1 x Selfsorgwoonstel het 2 kamers (1 dubbelbed en 2 enkelbeddens) elk met en suite-badkamers. Daar is ook 'n kombuis en leefarea met dubbel-leerbankbed.
Buffet-ontbyt is ingesluit tensy anders gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Dalcor Landgoed Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 34 Fallon Pad, , Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dalcor Landgoed Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Fallon Pad, , Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmODk3YzJmLWU3MDYtNGZiNC05MWJmLWY1N2NlMjZiNzM4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 34 Fallon Road Kamma Creek 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.964244713533 25.499342679977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!