Upington Akkommodasie by Dalidama Gastehuis | LekkeSlaap
+18

Dalidama Gastehuis

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington , 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalidama Gastehuis bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste in Vaalkoppies, Upington naby die N10.

Die verblyf beskik oor 5 kamers wat elk 'n privaat badkamer, lugversorging, kombuisie en 'n TV met DStv het.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, 'n plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel.

Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis is 10 km buite Upington wat toegang tot verskeie winkels, restaurante en ander geriewe bied.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Dalidama Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erf 265, Vaalkoppies, Upington , 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dalidama Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington , 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9GSSfevfBAhDBpPPFTOD1Q9B31GRj3k8LYn2prVKKact5hnNr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Plot 265 Vaalkoppies 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.435674721435 21.331462552206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za