Port Elizabeth Akkommodasie by Daliz Guest House & Self-catering | LekkeSlaap
+28

Daliz Guest House & Self-catering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Daliz Guest House & Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerda S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers is uiters goed ingerig. Die eienaars gaan uit hul pad om jou by te staan en doen meer as hul deel om jou welkom te laat voel. Die huis en tuin is kraaknetjies. Ek wens mens kon hierdie huis in 'n beter omgewing neersit.

Wim V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Pragtig, netjies en veilig.

Hierdie guesthouse & self-catering is van hoë gehalte. Baie vriendelike ontvangs en werklik pragtige eenheid. Regtig 'n plek om te onthou en terug te kom. Ons het dit geniet om daar te bly. Baie dankie.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jaggers Straat, , Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NmZlNzk2LTJjNTMtNDVmZS04MTMzLWE0ZTIyNjMzNGQyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Jaggers Street Aspen Heights 6003 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.879361096132 25.486383587122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za