Bronkhorstspruit Akkommodasie by Dam Adventure and Relax | LekkeSlaap
+19

Dam Adventure and Relax

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit , 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate, sowat 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en lugversorging. Daar is 2 enkel slaapbanke in die leefarea op die boonste verdieping. (Woonstel is perfek vir 2, maar kan 4 slaap).

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het ’n TV met ’n DVD-speler. Geen DStv is beskikbaar nie, slegs vir films vanaf hardeskyf of DVD. Die woonstel lei na ’n stoep met ’n draagbare braai.

Die landgoed het ’n gratis boothelling na die Bronkhorstspruitdam asook visvangplekke.

Besienswaardighede in die area sluit Anton Smit Sculpture Park, Fo Guang Shan Nan Hua Tempel en Bronkies Natuurreservaat in. Kungwini bergfiets- en voetslaanroetes asook 4x4 roetes is net 3 km van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Dam Adventure and Relax sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Dam Adventure and Relax
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit , 1020, Gauteng
  • Gaste dink Dam Adventure and Relax het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bronkhorstspruit Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit , 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7BTaHx9rnqogf35hV1yHP4Zz9WBwaKVhueqlziQGc9jeutUc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 16 5 1 5 8 Damsig Kungwini Country Estates 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.8883887 28.7066804
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za