Baviaanskloof  Akkommodasie by Damsedrif Gasteplaas | LekkeSlaap
+15
+15

Damsedrif Gasteplaas

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Damsedrif Gasteplaas, Lans die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Damsedrif Gasteplaas bied verblyf in Johnnie se Huis, die ruim plaashuis, of Volstruisie- en Bokliedkothuis. Johnnie se huis het slaapplek vir 14 mense in 5 slaapkamers met dubbbel- en enkelbeddens, en daar is 2 badkamers wat gedeel word. Volstruisie en Boklied is ideaal vir 5 mense en is gemeubileer met dubbel- en enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die huis en die kothuis het elkeen 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n stoof. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Dit is selfsorgverblyf, maar etes is op aanvraag beskikbaar.

Daar is tientalle doendinge op die plaas, soos voetslaan, fietsry, en 4x4. Op die Damsedrif Gasteplaas word daar geboer met kleinvee en essensiële olies en ons sal jou enige tyd 'n bietjie rondwys as jy belangstel. Let asb.daarop dat 'n mens met 'n grondpad moet ry om by die plaas uit te kom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Damsedrif Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Damsedrif Gasteplaas, Lans die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Gaste dink Damsedrif Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Damsedrif Gasteplaas, Lans die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhM2YxNTM5LTA3YTYtNGQwNi05ZDBkLWZhYTA3M2FjMTA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za