Damview Holiday Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Damview Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Hartbeespoort se natuurlike omgewing. Dit is ongeveer 5 km van verskeie restaurante en winkelsentrums af.

Damview Holiday Accommodation word besit en bestuur deur Meneer R Gani, wat dit sy doel gemaak het om gaste gemaklik te maak. Hy is altyd byderhand om in al jou behoeftes te voldoen en raad en inligting te bied.

Verblyf word aangebied in 1 selfsorg-dakwoonstel met uitsigte oor die dam, 2 kamers met uitsigte oor die dam en 1 kamer op die onderste verdieping. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Damview Holiday Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]