Danabaai Mountain View
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mrt 2024 tot 5 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 280, Fijnbos Paradijs Eco-Estate 35, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Danabaai Mountain View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Danabaai, Mosselbaai geleë is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig op die Outeniekwaberge en die sentrale ligging maak dit die ideale keuse vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en antieke kaste, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir nog 'n gas. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n antieke enkelslaapbank, 4 stoele en 'n TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Gaste het toegang tot 'n draagbare gasbraai en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ook naby strande, winkelsentrums, die N2 en sowat 46 km vanaf George se lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Danabaai Mountain View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Dvd
- Tv
Ligging
- Flora-weg 280, Fijnbos Paradijs Eco-Estate 35, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 280, Fijnbos Paradijs Eco-Estate 35, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom