LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dancer's Cottages | LekkeSlaap
+17

Dancer's Cottages

Pirouette-kothuis
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 'n maksimum van 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie. Daar is enkelmatrasse vir die vloer in die leefarea en ook 'n kampkot beskikbaar. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het sitplek vir 4 en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler in die sitkamer. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het Franse deure wat lei na 'n privaat area voor met braaigeriewe. Daar is nog 'n stel Franse deure wat lei na die hoofhuis se agtertuin. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Arabesque-kothuis
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Hierdie ruim tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n klein stapelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n versonke bad met 'n oorhoofse stort, bidet en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is gemaklike sitplek en 'n radio in die sitkamer. Die leefarea het Franse deure wat lei na 'n area met plaveisel. Jy geniet absolute privaatheid, maar daar is egter 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMTE5ZmMxLTFkOTktNDg3My05YmY1LTkyMzY1NDU2Y2FkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 2 Washington Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.980132 18.48265
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!