Dancing River Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Die kamers het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, of ’n stort en bad. Verder is daar ook WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n werksarea.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is sowat 20 km vanaf Emerald Casino en 2 Malls en naby gholfbane, universiteite en hospitale. Dis ook minder as 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dancing River Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za