Daneswold Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Nicola P - Mei 2024
Algehele gradering
Fabulous views of Hogsback.
Klaas B - Mei 2024
Algehele gradering
Luilekker wegbreek.
Jodie V - Apr 2024
Algehele gradering
Die Village het soveel karakter. Verblyf by Daneswold maak dit ekstra spesiaal.
Daneswold Cottage se terugvoer
Liewe Jodie! Dit was so 'n voorreg om jou te ontmoet. LekkeSlaap stuur ons die lekkerste mense! Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te los. Ek is so bly jy het jou kuiertjie ten volle geniet. Weet dat jy altyd welkom is om weer te kom kuier. Ons sien uit daarna! Liefdegroete, A
Ronel V - Des 2023
Algehele gradering
Oh wow! Loved it!
Daneswold Cottage se terugvoer
You guys were our first guests from LekkeSlaap and boy... you set the bar pretty high! Thank you so much for taking the time to leave a review and for expressing your appreciation. You infused Daneswold Cottage with love, care, and beauty and for that, I am truly grateful. Thank you! Much love, A
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R345, Holly-laan, Plaas 4, Erfdeel 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap