Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom.

Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerplek. Die chalets is op verskillende plekke op die eiendom geleë en kan 4 tot 6 persone huisves in 1, 2 of 3 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid het 'n standaardkombuis met basiese toebehore en 'n leefarea met 'n kaggel.

Daar is 1 grot-kampeerplek met toegang tot 1 ablusieblok wat oor sonkrag, lopende water en spoeltoilette beskik. Hierdie reservaat bied verskeie diere: witkruisarende, klipspringers, duikers, damherte, rooikatte, aardwolwe, dassies, ystervarke, bobbejane, skaars Kaapse ooruile en luiperds.

Daar is baie voetslaan- en bergfietsroetes om te verken op die perseel. DanielsHoogte Private Reserve is ook ongeveer 'n uur se ry van Velddrif af en 74 km vanaf St Helenabaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir DanielsHoogte Private Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 9

Ligging

  • DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Gaste dink DanielsHoogte Private Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem