Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankbaar

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Dankbaar
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rodger D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger D
Gesin met tieners

Dot was hemels!

Dit was absoluut lekker! 100% lekkerte! Van die ontvangs tot ons vertrek! Waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, beautifully decorated, everything you need.

Lovely clean and beautifully decorated place to stay. Right on the beach. Very sheltered from the wind, which blew a gale on the Saturday. Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos om in Griekeland te wees.

Die eenheid is pragtig en dit voel kompleet of mens eerder in Griekeland is. Geen moeite is ontsien met die dekor en gemak in die eenheid self nie. Ons was skepties toe ons sien dit is op die hoofstrand en dat veiligheid 'n probleem is. Ons was nie in piekseisoen daar nie, so geraas van die strand was nie 'n probleem. Ons het geniet om te sien hoe die vissersbote elke dag uitgaan en weer inkom. Vir Gautengers wat nie 'n alarm by die huis het nie, was die hele sekuriteit situasie met alarms nogal sleg. Die eenheid is egter op die eerste verdieping met 'n toesluit ingang op grondvlak. Dit is dus baie meer veilig as van die ander eenhede wat op grondvlak is en ons het veilig gevoel. Ons was onder die indruk ons motor gaan op die hoofstand moet staan, maar dit was nie die geval. Die Kom, waar die eenheid geleë is, het toegangsbeheer vir voertuie en daar is 'n gereserveerde parkeerarea voor die eenheid vir jou voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Gesin met klein kinders

Ons sal graag elke jaar wil gaan.

Dit was silwerskoon en het die perfekte ligging. Ons kleuter het heerlik saam gekuier. Die eienaars het baie moeite gedoen om die huis te beveilig en ons het nooit onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging. Elke sent werd!

Ons sal graag so aftreehuis wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met vriende

The house is not only impeccable, every attention has been spent on the detail. Spectacular!

The owner has taken every measure to ensure that the guest experience meets or even exceeds their expectation. The fact that you are not really impacted by load shedding is a big plus. Best view, and best property in Die Kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Wat 'n ongelooflike ervaring.

Ons was vreeslik verras met die akkommodasie, die vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaar en die personeel van Dankbaar. Dankbaar is toegerus sodat enige vrou haar droomhuis kan beleef. Baie smaaklik gemeubileerd en dis 'n tuiste weg van die huis af. Ons het absoluut niks gekort nie, inteendeel, daar was baie meer as wat ons verwag het. Die ligging is absoluut fantasties met 'n onbeskryflik mooi see uitsig. Elbie, ek sal niks verander sê nie. Dis 'n absolute juweel van 'n plek. Ek wens net ons kon meer as 1 keer 'n jaar soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na Weskus vir week.

Stay in Paternoster kon my vooraf laat weet het die buurperseel is in aanbouing, sou beslis nie die eenheid gebruik het nie, was werklik onaangenaam. Geen veilige parkering nie (voertuig staan langs strand in oop lig parkeer).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenton B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenton B
Saam met vriende

Great stay. Well appointed and comfortable. Stunning views.

Everything worked, it was clean and well positioned. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan C

Ligging, ligging, ligging.

Die huis is op die strand aan die einde van die pad, so daar is baie min voete en wiele om jou rus te verstoor. Die huis is uitstekend uitgerus met alles wat nodig kan wees vir 'n heerlike kuier - goeie kwaliteit en verskeidenheid van kooktoerusting, kussings, strandsakke, kookboeke, selfs kniekombersies vir die koel aande en kamerjasse in die kaste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Gesin met tieners

Puik! Lekker gerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy T
Saam met vriende

This was home away from home, very nice place.

Place is great. Owner called to see if we happy - special touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Mooi en goed toegerus. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Stunning weekend away.

What a magical awesome place Paternoster is, from the stunning extremely comfortable accommodation, to the location, to the restaurants, to friendly residents. What a fabulous place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met vriende

Dankbaar for Dankbaar.

This was truly a home away from home. Everything that one might need for hot or cold weather is there, even board games, candles, fire wood, etc. The decor is beautiful and the view of the bay is beautiful. The house is situated by the boat launch so there is a lot of activity with the locals coming in to help and the day visitors are also parked there so weekends are busy. Saturday night the noise from the revellers was unbearable and when we phoned the police to intervene, they had already dispatched three vans to help in other areas of Paternoster. We felt mostly unsafe. In the daytime walking around, the streets are littered and disordered. But the shops are great and also the many restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Die geriewe in huis is van hoogstaande gehalte. Geen afskeep nie. Die ligging is baie goed. Stapafstand van eetplekke en kuierplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met vriende

As 'n voorste linie-mediese werker, was die naweek wegbreek en veral Dankbaar net die regte medisyne. Ons sal binnekort weer kom rus by Dankbaar.

Ons het twee verjaarsdae kom vier en van al die werksstres kom aflaai. Die huis is uiters smaakvol en gemaklik uitgerus. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Hemel op aarde.

Dankbaar is die perfekte plekkie langs die Weskus om jou siel te voed. Die plek is toegerus met elke moontlike item waaraan jy kan dink. Elbe is meer as hulpvaardig en net 'n oproep weg. Dankbaar, sien ons beslis weer in die volgende jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Asemrowend.

Buiten die onverbeterlike ligging is Dankbaar net 'n fees vir die oog. Uitstekend toegerus met smaakvolle dekor. 'n Mens voel onmiddellik baie welkom en tuis. Ek sal definitief wou terugkeer vir 'n periode langer as 'n naweek 10/10. Dankbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met vriende

Beste huis in Paternoster, love dit daar.

Baie mooi plek, al die nodige items om 'n lekker kuier te hê. Huis is baie netjies en die beste uitsigte oor die baai en strand. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice D
Gesin met tieners

Elke sent die moeite werd.

Wat 'n absolute droom wegbreekhuis. Saam met families, niks kort nie, klank van die branders, die huis behou vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jane L
Gesin met tieners

Dankbaar on paper is beautiful, location great, though in reality minimal space to place anything, if long term stay.

Service of home, cleanliness of bathrooms etc. poor. Noise factor enormous, cannot sleep with doors open, noise, noise, noise! Security - you cannot relax for fear of being broken into! Expectation high to have a family holiday, chose the tail end of summer holiday! Chose Paternoster and this location after it was recommended to me. Our requirement was to have a rest, time out, sea air, walks on the beach, and real calm family time! Understood house would be serviced twice whilst, every 4 days, only the linen got changed, no bathrooms cleaned, not even a sweep, disappointing and personally such a neat home should have the desire to deliver more cleaning services, or was I supposed to take cleaning materials with me as well? Noise is insane - one cannot sleep with a window or door open for the noise which starts at 4:30am with fisherman, the locals walking past the home, talking, screaming etc. There is a container in the complex area, each day a car would park, and play music that you could feel the bass whilst trying to have an afternoon nap. For having spent R34000.00 - value for money a zero! Beautiful place, though I feel that agents have not stayed nor understand Paternoster, as I would have expected serious warnings on security and noise. Before we arrived we thought we had the jackpot, and within hours all started to crumble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dankbaar se terugvoer

Dear Jane,

I’m bitterly disappointed that Dankbaar did not meet your expectations as most of our guests are thoroughly satisfied.

If there was an issue with the cleanliness of the house on arrival, I would have appreciated you mentioning this in our telephonic discussion. Dankbaar is a self-catering accommodation option as stated in all our marketing paraphernalia and although a linen change is included in the daily rate, a full clean is excluded. It is, however, available on request at an additional charge, this is also noted in the booking confirmation that was sent to you from the rental agent and via an sms I sent you.

Paternoster has a public beach and its proximity to Dankbaar is noted in the second line of the properties page on the Travel Ground website. The rental agent also confirmed that they spoke to you twice before arrival and told you it was a busy area. Unfortunately, we have no control over this, all we can do is prepare our guests. Security, on the other hand, is an issue throughout the world and sadly, also in Paternoster. Dankbaar is one of the most secure homes in the village.

The rental agency also confirmed that upon check-out the person who returned the keys said they had a lovely stay.

I would like to reiterate that I am deeply disappointed that you have had a bad experience in Dankbaar and Paternoster.

Regards,
Elbe Cilliers

Dankbaar
Stefan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig! Baie lekker.

Fantastiese huis! Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis met 'n fantastiese uitsig oor Paternoster.

Die huis is goed geleë en het alle benodighede en geriewe vir 'n lekker kuier - veral op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertu N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertu N

Gerieflik, uitsig uitstekend, fantasties toegerus.

Dankbaar is die perfekte beskrywing vir die huisie by die see. Uitsig oor die Atlantiese oseaan is onbeskryflik mooi. Huisie is baie smaakvol en volledig toegerus. Kuierstoep maak dat kwaliteit-tyd saam gespandeer kan word rondom die braaivleisvuur. Volgende jaar beslis weer so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leone P

Lekker.

Lekker, plek is goed toegerus bv. kombuistoerusting, eetgerei ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Regtig 'n wonderlike plek om te bly, alles wat jy nodig het en meer. Die huis, die dorp, die uitsig! Die eienaars het regtig moeite gedoen om te verseker dat alles in die huis van topgehalte is en dat ons niks kortkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom No. 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFUl06MbCOlH5rXufXKt5vui47uVuJCOUx2WT44Y6cR5U6PG3X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 No 26 Die Kom Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808763362919 17.888814657927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem