LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Danke Ma | LekkeSlaap
+15

Danke Ma

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Okt 2021 tot 29 Okt 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Danke Ma is in Heroldsbaai geleë, net 80 m van die strand af, en spog met 'n 180º-uitsig oor die baai. 'n Vreedsame atmosfeer waar harde musiek en geraas verbode is.

Die eenheid het 2 slaapkamers wat 1 badkamer deel. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak met 'n stort wat oor die see uitkyk. Die boonste vloer het 'n oopplan-uitleg met 'n sitkamer, eetkamer en 'n kombuis. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Let asb. daarop dat die eenheid steil trappe het wat na die slaapkamer en die badkamer lei.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Neem asb. kennis dat toegang na die eenheid via ’n stel trappe vanaf die parkeerplek verkry word - bejaardes en ouers met jong kinders moet dus versigtig wees. Gaste het toegang tot ’n houtdek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Danke Ma sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Danke Ma
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Danke Ma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 5 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e8eb277d9c0101e945bfcc3626eed6f7138f302207cf5271468981569c28b7bf3ca08ee7e45ade9a59ab0844d17e703e137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (vir 5 persone) 52 5 1 5 61 Spekie Gerickesingel Crescent Heroldsbay 3695 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.053986717066 22.390998238623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!