LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dankhof Guest House | LekkeSlaap
+19

Dankhof Guest House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Dankhof Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jana D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi verblyf in Lydenburg.

Dankhof is 'n pragtige plek met bestuur wat baie besorg oor die gaste se welstand is. Die kamers is met groot sorg ingekleur en daar is na die fynste detail omgesien. My enigste probleem is dat ek vir die bedrag 'n ontbyt verwag het. Dit is heel waarskynlik nie Dankhof se fout nie, maar die webtuiste s'n, want dit was glad nie duidelik of ontbyt ingesluit of selfs definitief uitgesluit is nie toe ek die webtuiste besoek het om 'n bespreking te maak. Ek hoop van harte dat dit reggestel word, want sulke klein dingetjies kan groot skade maak.

Annette D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Rustig, smaakvol en vriendelik.

Vriendelike diens. Netjies en smaakvol. Rustige omgewing en veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Hou baie van die ouwêrelse karakter van Dankhof.

Leon H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H
Gesin met tieners

Ons was aangenaam veras!

Die beste, vriendelikste diens wat ek in baie jare teëgekom het. Heerlike ontbyt genuttig. Ons bly graag weer hier oor.

Andre S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en luuks.

Tweede keer wat ons daar oorbly. Die eienaar en staf is baie gasvry en behulpsaam.

Andries D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier in 'n pragtige ou huis met baie karakter.

Ontvangs was perfek, die huis is ongelooflik mooi en die kuier was regtig iets besonders. Hoogs aan te beveel.

Nelia V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Rustig.

Baie dankie vir 'n heerlike twee aande. Al was ons daar vir werk, het dit gevoel soos vakansie met die pragtige tuin, vriendelike personeel.

Andre S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en luuks.

Die kamer was baie mooi en netjies. Carl se gasvryheid het ons baie tuis laat voel, en sy personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Alma S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwereldse sjarme!

Dankhof bekoor met ouwêreldse sjarme, keurige, stylvolle meubels en dekor! Voeg daarby die pragtige tuin, Carel se gasvryheid en smaaklike ontbyt. Opsommend spel dit "Boeresjiek". Hoogs aan te beveel!

Maryna M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Gesin met tieners

Baie nice.

10 uit 10!

Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Johannes Coetzer Straat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0M2VkNzUyLWU5MTQtNDNkMS1hMWNiLThlOTZjMGFkODQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 24 Johannes Coetzer Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.094785277498 30.459956390213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!