Rhodesdene Akkommodasie by Dankie Pa Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Dankie Pa Gastehuis

30 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dankie Pa Gastehuis bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley. Dis lekker naby hoofbesienswaardighede soos die lughawe, die gemeenskapsentrum en verskeie winkels en winkelsentrums.

Dankie Pa Gastehuis het 11 eenhede met slaapplek vir altesaam 22 gaste. Elke eenheid het 'n aparte ingang via die binnehof. Alle kamers het lugversorging en satelliet-TV's. Gaste het toegang tot 'n ruim tuin met braaigeriewe.

'n Volledige Engelse Ontbyt word daagliks bedien en gaste kan in die week ook heerlike, tuisgekookte maaltye bestel. Pendeldienste word op versoek verskaf.

Veilige parkeerplek en kredietkaartgeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Dankie Pa Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dankie Pa Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWU1NDdiLTVjYTctNGQyMi1hNmIyLWRhNjZmYTAwYmU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 1 Harvey Street Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.74617683302 24.743243212967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za