- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 021 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Danlee Overnight Accommodation is 'n B&B wat 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, Savannah Mall, groot hospitale en sportstadions geleë is. Die N1 is naby en dit is die ideale tussenstop vir gaste of sakepersone op pad na Zimbabwe, Tzaneen of die Krugerwildtuin.
Gaste kan tussen 5 kamers kies en dit bied slaapplek aan 11 gaste.
Daar is 2 dubbelkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het.
Die gesinskamer het slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het 'n stort.
Die selfsorg-eenheid is troeteldiervriendelik en het 'n tuin wat veilig vir troeteldiere is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en ketel toegerus.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. Elke kamer het 'n buitesitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Doendinge in die omgewing sluit wildkyk, wildritte, voëlkyk en perdry in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Danlee Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fauna Park Bendor Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom