LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Danlee Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+28

Danlee Overnight Accommodation

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Danlee Overnight Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sandra E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Enkelreisiger

Rustig en smaakvol.

Kamers is baie smaakvol ingerig en baie ruim. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Stil en rustige area.

Danlee Overnight Accommodation's terugvoer

Dit was so aangenaam om die voorreg te he om jou te akkommodeer. Ons hoop om jou spoedig weer te sien!

Danlee Overnight Accommodation
Johann G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Enkelreisiger

Uitsonderlik, luuks en goed toegeruste akkommodasie met uitstekende gasvrou Amanda en gasheer, Rob.

Ek het al in ontelbare gastehuise regoor die land oornag, maar Danlee Overnight Accommodation het uiteindelik daarin geslaag om almal te oortref met 'n uiters goed toegeruste, baie luukse, en pynlik netjiese kamer. Om dit te kroon is Amanda en Rob individueel 'n fantastiese gasvrou en-heer, maar baie goeie, opregte, en plat op die aarde mense. Dit was een van die aangenaamste kuiers wat ek al beleef het.

Danlee Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Johann. Dit was werklik 'n voorreg om jou hier by ons te verwelkom. Ons hoop ons sien jou weer spoedig!

Danlee Overnight Accommodation
Beulah M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah M
Enkelreisiger

Danlee Overnight bied alles wat nodig is om na 'n moeilike dag heerlik en veilig te kan ontspan.

Die gasvrou en haar span lewer kwaliteit diens sonder om inbreuk op gaste se privaatheid te maak. Ek het groot waardering vir die heerlike maaltye en die pragtige, skaduryke tuin.

Danlee Overnight Accommodation's terugvoer

Goeiedag Beulah,

Baie dankie dat jy vir ons kom kuier het. Ons hoop om jou weer spoedig te sien!

Groete,
Amanda en Rob

Danlee Overnight Accommodation
Riaana B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana B
Besigheidsreis

Absoluut fantasties.

Almal is so gasvry en die diens is net fantasties.In die dorp maar nie in die CBD nie, ligging is regtig goed. Rustige omgewing. Ek sal beslis weer teruggaan. Vriendelike atmosfeer, bed slaap baie lekker. Dis net awesome.

Marne J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense.

Die gasvryheid was fantasties. Heerlike kamers met fantastiese geriewe! Sal definitief weer daar gaan bly.

Danlee Overnight Accommodation's terugvoer

Liewe Marne, Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Groete, Amanda en Rob.

Danlee Overnight Accommodation
Jan M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Enkelreisiger

Billik, gerieflik en die spyskaart is omvattend.

Amanda was baie vriendelik en kon my akkommodeer selfs al het ek laat die aand gearriveer. Die spyskaart was vir my meer omvattend as by ander gastehuise.

Trevor F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker daar. Die ontvangs was goed en die plek is baie skoon en gemaklik. Sal weer daar gaan bly.

Die kamer was mooi skoon. Dit was 'n plesier om daar te slaap vir die naweek. Ek sal beslis weer van Danlee gebruik maak as ek in Polokwane is.

Joey V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons was baie goed ontvang. Kamers is toegerus met alles wat jy nodig het. Lugreëling was 'n lafenis op die warm dae. Naby alles geleë. Tuine is pragtig.

Megan G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan G
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Sal gerus weer daar oornag!

Caron F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron F
Gesin met tieners

Our host Amanda was very friendly and accommodating.

Very neat and friendly atmosphere. I enjoyed the privacy of the room.

Letsie C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik en in 'n stil area.

Lekker gerieflike basis vir ons om inkopies te doen in Polokwane. Gerieflike parkering vir groter voertuie. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer van Danlee gebruik maak.

Buhle N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place! Will definitely use it next time I am in town.

Great place! Will definitely use it next time I am in town.

Andrea B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Besigheidsreis

Vriendelike, behulpsame diens.

Skoon, netjies en gemaklike verblyf. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam en die huis en tuin is pragtig en verwelkomend. Die kamer was baie gemaklik en netjies.

Hans P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Amanda en Rob was baie vriendelik en professioneel. Alles was baie netjies en skoon. Area ook baie stil.

Ella P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Amanda is so gasvry en vriendelik, dit voel of mens tuis is, ontbyt baie goed sowel as die verblyf.

Theresa B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Besigheidsreis

Alles was perfek.

Sal beslis weer oornag wanneer ek vir besigheid in Pietersburg moet slaap. Baie dankie.

Danie S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam en gerieflik.

Baie vriendelike staf, skoon, ruim, en gerieflike kamer.

Theo V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Enkelreisiger

Die verblyf is uitstekend.

Ek het 'n aangename ontbyt gehad, ligging was ideaal vir waar ek moes werk. Die kamer was netjies en skoon en het al die fasiliteite gehad wat ek benodig het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Willem V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Veilige plek om oor te slaap vir 'n paar nagte.

Skoon, netjies en 'n veilige plek om oor te slaap vir 'n paar aande.

Petro V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en bekostigbare verblyf.

Die diens was professioneel, vriendelik en te alle tye tegemoedkomend. Sal in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak. Dankie.

Lindy P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy P
Besigheidsreis

Good value for money, fast and efficient service.

Easy booking process, though the additional payment required was a bit painful. Our Rep was very happy with the services and accommodation.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grimbeekstraat 91, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157781c20c93146e3878b84d890d8481d645f30516cf97827f87a6576e01a9f76a55bdb53258a9c2e8d8ef3d64b393f83f04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 91 Grimbeek Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -23.90838 29.4759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!