- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Dara Guest House (Pty) Ltd bied luukse, bekostigbare verblyf vir sake- en vakansiereisigers in die weelderige buurt, Trichardt.
Daar is 17 gastekamers wat elk uniek versier is en 'n dubbelbed, 'n koffiestasie, DStv, WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolf het. Ontbyt word soggens bedien en aandete saans op versoek. Daar is verskeie voëlspesies, braai-areas en sitarea in die pragtige tuin.
Die gastehuis is langs die N12, naby Highveld Mediclinic, Sasol en verskei Sasol-myne. Die Secunda Mall is ook 8 km van die gastehuis af.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.2 uit 5van 12 resensies vir Dara Guest House (Pty) Ltd
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
- Gaste dink Dara Guest House (Pty) Ltd het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen 25, Trichardt, Secunda, 2300, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom