Dargle Forest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dargle Forest Lodge bied 'n uitsig oor die Dargle-vallei, en die Inhlosaneberg en -woud. Dit is ideaal vir voetslaan, fietsry, voëlkyk en sterrekyk. Die Midlands Meander is ook nabygeleë.

Die verblyf beskik oor houthuisies en 'n kampterrein. Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders, 'n groot vuurput en 'n onderdak-ontspanningsarea.

Verken die vallei se bebosde kloof en geniet wildkyk. Daar is bokke, ape, bobbejane, jakkalse, ystervarke en sivetkatte. Dit is ideaal vir voëlkykers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dargle Forest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R170 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za