Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Darling Lodge Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Darling Lodge Guest House bied 'n vreedsame toevlugsoord is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van Darling. Dié pragtige huis en tuin sal enige verblyf spesiaal maak, hetsy jy net vir 1 nag, 'n naweek of 'n week kom bly.

Die gastehuis kombineer oud en nuut en weerspieël werklik die dorpie se romantiese naam. Die hoofhuis se Victoriaanse bekoring het pragtig behoue gebly en daar is 3 individuele kamers wat pragtig ingerig is. Die moderne tuin-anneks bied nóg 3 kamers. Dié eenhede het 'n stoep met wingerdranke en 'n uitsig oor die swembad. Die 3 suite is in 'n aparte tuin-anneks en het elk 2 enkelbeddens. Die ruim suites bied privaatheid en is ontwerp met 'n moderne, plattelandse styl.

Elke kamer bring hulde aan 'n plaaslike kunstenaar wie se handewerk hier uitgestal word en te koop is. Ons kan op versoek 'n besoek aan die kunstenaar se werkswinkel reël. 'n Stewige ontbyt word in die ontbytkamer op die terras of op die stoep bedien. Gaste kan heerlik ontspan in die lowerryke tuin met oeroue peper- en palmbome, 'n fonteintjie en geurige blomme en plante soos rose, aalwyne, bougainvillea en laventel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Darling Lodge Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 11

Ligging

  • Pastoriestraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Darling Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc775acad4fb0719de6661196492f0f3c6c3c77aed16fc26fd9313c00259c3b3c7d24c2ddde36dbb4138f4eb7bafa741760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 22 Pastorie Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.378932059117 18.378378989549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem