LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Das Dunen | LekkeSlaap
+45

Das Dunen

71 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Das Dunen
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ruben M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en netjies.

Langs die hoofpad, so maak jou reg vroeg wakker te raak.

Wihanlie D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wihanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, gemaklik en gemaklik geleë.

Die ontvangs was goed en professioneel, skoon en helder. Kamer was gerieflik.

Hilary K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie gemaklik gevoel nie.

Die nasionale pad is te naby, verkeer hou jou wakker. Die dekor is pragtig en kamer was ruim.

Hildegard Erasmus E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard Erasmus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en aangenaam!

Dankie vir die gasvryheid en vriendelike diens.

Andre L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik geriewe

Ons het voorheen daar oornag, en nou namens ons ouers daar bespreek. Sal in die toekoms ook graag daar oorbly. Goeie diens, skoon en netjies.

Paul P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Baie mooi en skoon plek.

Hannelie K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag na volgende bestemming.

Ons het lank na die aankomstyd daar aangekom as gevolg van 'n papwiel, maar Das Dunen was great en het ons so vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die standaard van die gastehuis is hoog en dit is uitstekende waarde vir geld.

Helena N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wel behalwe kamerkoffie net beskikbaar in algemene eetkamer wat lei tot te veel blootstelling aan ander gaste tydens Covid-19.

Het met bevestiging gevra vir aandete en ontbyt en toe ons arriveer het dit nie gerealiseer nie. Dit was ongerieflik om na 'n lang dag te gaan ete soek.

Gerdahomann H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdahomann H
Saam met vriende

Lekker oorgeslaap.

Al wat gepla het is die koffiegeriewe is nie in die kamer nie.

Tessa O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik en heerlik. Baie gasvry.

Ons kamer was langs die N14 so te veel verkeer geraas. Andersins perfek.

Hendrik P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie vriendelik ontvang en voel sommer tuis.

Daniel L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om te oornag terwyl ons op die pad is na Namibië!

Ons het gebruik gemaak van Das Dunen as 'n halfwegstasie oppad Namibië toe. Dis maklik om te kry en op die hoofpad. Ons motor was veilig agter 'n hek. Die kamer en badkamer was uiters skoon en modern. Die enigste voorstel is om die personeel te vra om miskien 'n bietjie vriendeliker te wees. Die persoon wat ons gehelp het met ons aankoms was so effens kortaf.

Tertia G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig

Daar is tans geen TV by die verblyf nie. Dit het ons nie gepla nie, maar sou jy langer wou bly kan dit ’n probleem wees. Ons stroom nie, en kon dus nie die internet gebruik vir daardie doel soos die gasheer voorgestel het nie.

Nic M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap. Verkeer net baie steurend.

Baie goed ontvang. TV kan egter verbeter.

Denwyne J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwyne J
Enkelreisiger

Clean, quiet.

Nice and quiet. Friendly service.

Kobus P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met vriende

Dit was net oornagplek terwyl op reis.

Wat wel 'n teleurstelling was is dat ontbyt geadverteer word terwyl Das Dunen dit nie meer lewer nie.

Dawie J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Het lekker gebly. Net jammer geen DSTV. Daar was ook geen seep in badkamers en geen koffie en tee en melk in kamers. Dink die eienaar moet beter oplet na gasvryheid in kamers.

Elana M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana M
Besigheidsreis

Phenomenal.

Beautiful, clean room, lovely staff. Quiet and clean neighbourhood and very safe.

Marietjie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjies en veilig, met 'n sjef vir lekker kos.

Graham H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker slaapplek.

Ons het slegs oornag. Goeie internet-konneksie het opgemaak vir die afwesigheid van DStv-kanale. Plek was super netjies.

Maruschka E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Plek was netjies en skoon. Sal beslis weer daar slaap.

Anèl T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl T
Enkelreisiger

Ek sal weer 'n bespreking maak sou die geleentheid hom voordoen.

Vriendelike diens, en alles is netjies en skoon.

Marwaan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Besigheidsreis

Modern and friendly.

Cannot complain about anything. I would recommend small an continuous maintenance. My shower door handle was off and the shower door was not working to well.

Ralie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie B
Besigheidsreis

Baie vriendelike en gasvrye gastehuis. Eienaar baie hulpvaardig en gretig om te help.

Kamers baie netjies met goeie lugreeling en WiFi. Lekker stil en mooi tuin. Maklike toegang by die elektriese hek om gemaklik in en uit te gaan. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Therese D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamers.

Geriewe geadverteer is misleidend. Ons kon nie ontbyt bespreek of die kombuis gebruik nie. Die swembad was te vuil om te swem.

Etrecia S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etrecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs en behulpsaam. Baie netjiese skoon en veilige geriewe. Koffie en tee beskikbaar, geen ontbyt a.g.v. Covid 19 regulasies. Alhoewel goed geleë naby hoofpad na Ariamsvlei grenspos, is Das Dunen nie te aanbeveel vir persone wat 'n stil rustige nagrus wil geniet nie. Baie verkeer gedurende nag van swaar voertuie wat deurgaans aan die beweeg is.

Gené G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gené G

Heerlik gebly. Gastehuis was skoon en netjies en vriendelik ontvang.

Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

James L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

Sal weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Chané B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané B
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Sal vir enige persoon aanbeveel. Waarde vir geld.

Anel P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P
Saam met vriende

Gemaklik, lekker kuier.

Gemaklik, lekker kuier. Ongelooflike lekker beddens.

Natasja E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon, en die bestuurder was baie hulpvaardig

Baie gerieflik en skoon, die kamer het genoeg pakplek gehad, en die koffie hoekie is baie oulik. Al is etes nie ingesluit tydens die Covid-tydperk nie, was die kombuis en eetkamer steeds beskikbaar vir gaste se gebruik. Die bestuurder het ons tot die beste van sy vermoë gehelp, selfs met kwessies wat nie te doen het met ons verblyf nie. Die enigste verbetering wat ek sal aanbeveel is om 'n paar sakkies koffie en suiker in die kamer te sit vir die hoeveelheid mense wat in die kamer bly vir een dag. Alhoewel ons glad nie dit benodig het nie, dink ek onder ander omstandighede sou dit baie gaaf wees om dit en miskien drink water in die yskassie te ontvang. Verder is ons baie beïndruk en sal dit aanbeveel!

Hendrik R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Enkelreisiger

Baie netjies en rustig, sal vir seker weer gebruik maak van Das Dunen.

Waarde vir geld en spoedige diens. Baie tevrede.

Ninette H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H
Gesin met tieners

Dit was oukei.

Ons het lekker geslaap, die beddens is uitstekend. Die persoon wat ons ontvang het was vriendelik. Enigste klagtes is maak klein goedjies. Daar was byvoorbeeld ysbakkies in die yskas, maar dit was leeg. Daar was 'n koffiestasie, maar net 2 lepeltjies suiker in die pot, ens.

Werner O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons is hartlik verwelkom. Die kamers is lekker groot en baie netjies. Als was skoon en kamer is goed uitgelê. Das Dunen is werklik waarde vir geld. Absoluut!

Leila G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leila G
Gesin met tieners

Rustig

Vriendelike ontvangs. Hulle was bereid om ons te akkommodeer nadat ons reisreëlins moes verander as gevolg van Covid-regulasies.

Etrecia S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ontvangs was vriendelik. Baie skoon en netjiese omgewing. Nie vir reisigers wat 'n stil nag van rus wil ervaar nie. Geleë langs hoofpad met baie verkeer. Geen ontbyt agv Covid-regulasies.

Jinnie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne, baie netjiese, veilige hawe.

Hierdie gastehuis is 'n juweel! Met vrymoedigheid kan ek enige persoon aanbeveel om 'n goeie, rustige nagrus daar te geniet. Dit is absoluut waarde vir geld. Ons kom beslis weer!

Charmaine S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

Very comfortable, spotless room. Highly recommended.

Julandrie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julandrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Kamer was baie skoon en netjies. Baie goeie diens.

Johan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Netjies, skoon en vriendelik.

Bimal B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bimal B
Gesin met klein kinders

Excellent

The rooms are comfortable. Rooms leading to pool area has good access and privacy.

Riaan L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Perfect overnight stop.

After a long days journey we were warmly welcomed by the host. Check-in is smooth and quick. The rooms are very comfortable. Had a good nights' rest. Will definitely stay there again if we have to overnight in Upington.

Almé S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almé S
Enkelreisiger

Wonderlik.

Das Dünen is baie skoon en netjies, gerieflik en ruim met baie goeie diens. Sal beslis weer kom.

Pieter V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Derde keer wat ek oorbly en dit is steeds baie goed.

Das Dunen is waarde vir geld en die gastehuis handhaaf 'n hoë gehalte. Baie netjies en skoon. Die ontvangs tydens aankoms is professioneel en vriendelik.

Linanda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Moes wag om in te gaan, maar plek is baie mooi skoon. Het egter nie die ontbyt gekry nie soos vooraf gereël.

Ulrike B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oorstopplek.

Baie vriendelike diens. Pragtige kamers.

Bryan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Skoon en netjies verblyf. Rustige area. Enigste probleem is geleë langs hoofweg en word gebruik deur trokke. Verder baie lekker gebly.

Cornelius O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O
Besigheidsreis

Gerieflik en toeganklik.

Ek was vriendelik ontvang en het 'n aangename verblyf geniet vir die paar aande. Besoekers moet bewus wees van verkeergeraas, sedert dit sommige mag pla.

Jacques M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Die gasheer is fantasties en baie behulpsaam.

Riaan O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf en billike prys.

Het heerlik gebly. Skoon en netjies en gerieflik geleë. Sal dit aanbeveel vir ander reisigers.

Das Dunen's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer.

Das Dunen
Ciska S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n teleurstelling.

Alhoewel die verblyf netjies was, was die beddegoed nie regtig op standaard nie. Die gasheer was nie beskikbaar met ons aankoms nie en ook nie besonders vriendelik, verwelkomend of gasvry nie. Die ligging teen die hoofpad maak dit taamlik raserig en die groot vragmotors maak mens baie vroeg wakker.

Carel J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Saam met vriende

Uiters netjies en vriendelik.

Baie netjiese verblyf en skoon badkamers. Goeie waarde vir geld en praktiese ligging.

Johan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons kan met baie groot graagte Das Dunen aanbeveel. Jaco doen regtig baie moeite en het spesiaal die middag laat vir ons gewag om in te klok. Beslis aanbeveelbaar.

Elize M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Besigheidsreis

Baie lekker, en vriendelik.

Die jong dame wat by ontvangs was is baie vriendelik, en ek het baie lekker gebly.

Paul D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Enkelreisiger

This was an excellent venue, perfect for my needs of a stop over and very comfortable.

My stay at Das Dunen albeit short was very pleasant. The accommodation was of good quality and excellent value for money and I will definitely consider it again when travelling to Upington.

Ruben M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies, bekostigbaar en uitstekende waarde vir geld.

Top fasiliteite, nuut en modern, in 'n baie rustige area.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Baie goeie en aangename verblyf.

Ons kan regtig Das Dunen aanbeveel. Jaco het uit sy pad gegaan om alles vir ons maklik te maak. Ek moes dringende verslae afstuur en hy't alles gedoen om my te help om dit te doen voordat ons vroegoggend verder na Namibië gereis het.

Johann K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Waarde vir geld!

Ons beveel Das Dunen met 'n oop gemoed aan vir enige person wat in Upington wil oornag. Dit is baie netjies, skoon en ons ontvangs was baie vriendelik. Die matras was uitstekend! Ons sal definitief ook die ontbyt aanbeveel, dit is basies, maar lekker vullend om die lang pad aan te durf voor die hongerpyne weer begin knaag!

Willem N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Besigheidsreis

Luukse en netjiese oornagverblyf, met heerlike ontbyt.

Die gastehuis en kamers is luuks en baie netjies en goeie waarde vir geld. Lugversorging help vir die warm weer daar in Upington. Ons is vriendelik deur Jaco ontvang en die ontbyt was heerlik. Ek sal weer by Das Dunen oorbly en beveel dit graag aan.

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well received and comfortable accommodation.

The facilities are well done and the room was very comfortable and neat. The services are excellent and we definitely enjoyed our stay. When travelling and looking for accommodation in Upington, Das Dunen is well worth the money.

Odette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Die vriendelikste gasvrou ooit! Die beste gastehuis waar ons geslaap het in ons 2 weke toer Namibië toe. Beste ontbyt en waarde vir geld. Ander gastehuise kan gerus by die vrou gaan kers opsteek.

Sunelle B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle B
Enkelreisiger

Fantasies!

Baie mooi skoon en is mal oor die styl van die akkommodasie. Die plonspoel is aangenaam veral in Upington se hitte. Wens net hulle het ontbyt gegee oor naweke.

Erik V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ons sou graag ontbyt wou eet by Das Dunen, maar was te laat om daarvoor te vra.

Nickie M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nickie M
Besigheidsreis

Baie netjies.

Vriendelike diens en nietjiese kamers.

Michelle M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Besigheidsreis

Baie effektief.

Ons het veilig en rustig geslaap. Die kamer was regtig netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Dankie vir die heerlike ontbyt!

Frikkie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met vriende

Gerieflike verblyf met moderne argitektuur en dekor.

Tuin en swembad tot gaste se beskikking. Keurige ontbyt is bedien.

Andre S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike verblyf.

Ons kan met vrymoedigheid Das Dönen aanbeveel. Die enigste punt van kritiek is dat daar geen skadu parkering vir voertuie is nie en Upington is berug vir sy warm gasvryheid.

Dirk P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtig!

Dit is 'n nuwe gastehuis en het dalk nog bietjie skaaf nodig. Die gastehuis is pragtig en splinternuut. Die kamers is pragtig en netjies en smaakvol! Sou dalk net bietjie meer aandag wou gehad het. Niemand was op die perseel om ons te ontmoet nie of aandag te gee indien ons 'n probleem sou hê nie. 'n Ontvangspersoon sal pluspunt wees.

Morkel T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel T
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld. Net reg vir vinnig oorslaap om die volgende dag verder te reis.

Baie netjies, en skoon. Sal enige tyd weer oorbly.

Alta S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, splinternuut en baie aandag is aan fyn detail gegee.

Ons (ek en my man) het gisteraand 21/08/17 hier oorgeslaap. Wat 'n pragtige, argitektoniese, natuurlike lig en splinternuwe akkommodasie! Genade - ek sal nêrens anders wil oorbly in Upington nie! Pragtige kamers, gratis WiFi, DSTV-kanale, "beautiful" badkamers, stylvolle ontbyt en 'n baie aangename gasheer, Jaco. En reg langs die N14 so 4 km van Upington se besigheidsdistrik af! Moenie eers verder vir verblyf soek nie! 10/10!

Henriehetti L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriehetti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs vir laat arrivering.

Sal baie beslis Das Dunen aanbeveel by al ons vriende en familie. Uiters geskikte verblyf, baie netjies en skoon.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: Tortelduifstraat 1, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOq238nR2Z0Rv6ODdvaukzfX34i6j3mZPt1Ocaabaso1Aj8JZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 1 Tortelduif Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 21:00 -28.43609 21.29271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!