LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Das Kleine Wunder B&B | LekkeSlaap
+21

Das Kleine Wunder B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Das Kleine Wunder B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hein B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Besigheidsreis

Netjies, skoon, vriendelik en waarde vir geld!

Ek het letterlik net slaapplek nodig gehad vir 'n paar dae (vir werksdoeleindes). Die ligging is naby aan die Centurion "Office Parks", asook 'n verskeidenheid eetplekke, winkels ens. Die verblyf is in baie netjiese kamers en die ontbyt het (in my geval) bestaan uit gebakte eiers en spek. Daar is roosterbrood, vrugte, ontbytpap, koffie ens. Ek gaan vir seker weer daar bly.

Annemarie V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike ervarig!

Verseker sal ek weer by hulle gaan kuier. Ek het vooraf gereël dat iemand my met my bagasie help veral met die trappe en hulle het hulle woord gestand gedoen. Susan was daar en het my in die sousende reën (beide kere) met my bagasie gehelp. Die stort en bed was heerlik. Geslaap soos 'n klip en elke oggend lekker warm stort gevat. Ek is vegan en hulle het werklik baie moeite gedoen om my te akkommodeer met 'n heerlike ontbyt. Dankie aan julle almal. Ek het elke oomblik geniet.

Amanda M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's nice and peaceful. I would go back again.

But the solar geyser water was not hot at night when we wanted to take a shower.

Carin T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Enkelreisiger

Dit was 'n baie netjiese kamer, die fasiliteite was baie goed.

Dit was baie netjiese verblyf gewees, kan miskien bietjie verbeter op die warm water in die stort, verder was alles puik en rustig. Skoon kamer. Sal altyd die plek aanbeveel en self weer van gebruik maak. Baie dankie vir die diens.

Jannie S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie S
Besigheidsreis

Besigheidsbesoek.

Sien sterre.

Jannie Z - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie Z
Besigheidsreis

Ek het een aand oorgebly. Die gasvrou was baie vriendelik en die kamer was goed toegerus met alles wat ek benodig.

Ek het met 'n sakereis Johannesburg besoek. Die gasvrou het my vriendelik ontvang, al het ons eers laat aangekom. Hulle het seker gemaak ek het die regte sleutels en gou touwys gemaak van waar ontbyt sal wees. Hulle het op my versoek ook ontbyt vroeër gemaak en ek het die tegemoetkoming waardeer. Die kamer was mooi netjies, skoon en 'n lekker ruim badkamer was tot my beskikking.

Martin G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Gesin met klein kinders

Baie skoon, gerieflike en privaat eenheid met baie goeie sekuriteit.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Dit was regtig baie aangenaam om hier te bly. Ek sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak. Ook 'n heerlike ontbyt gehad.

Anja B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met vriende

Awesome.

Ons het baie lekker bly. Die heerlike ontbyt en koffie was perfek om die dag te begin.

Enid K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K
Besigheidsreis

Lekker geslaap, heerlike ontbyt, baie gawe bestuur.

Ek weet nie of daar kantoorfasiliteite is nie en het nie gevra nie. Die spieëlkas/skryftafel was onprakties hoog en/of die stoel te laag om vir skryf/tik te gebruik. Ek is seker dis standaard fasiliteite maar ek is ongelukkig baie kort. Nogtans was my verblyf heerlik, ek het tuis en veilig gevoel.

Esne D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esne D
Enkelreisiger

Heerlik privaat, smaakvol ingerig, en hartlike en vriendelike ontvangs!

Sien sterre.

Pierre C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon, verskriklik gasvry.

Sal aanbeveel aan almal wat ek ken.

Floris G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, baie behulpsaam, netjies en goeie waarde vir geld.

Das Kleine Wunder B&B is 'n netjiese B&B sentraal geleë in Centurion. Elize was baie behulpsaam en vriendelik met al die gaste. Goeie waarde vir geld.

Etienne R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R
Besigheidsreis

Voldoen 100% aan al 'n sakereisiger se behoeftes teen 'n uiters billike prys!

Kwaliteit verblyf met al die nodige behoeftes baie effektief aangespreek: Veilige parkering, vriendelike ontvangs, behoorlik toeruste lugversorgde kamer, netjies badkamer, goeie beddegoed en matras. Vir seker goeie waarde vir geld! En die ekstra-lengte bed was 'n groot bonus!

Kahorere H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kahorere H
Enkelreisiger

Excellent.

When I arrived, I came too early before check-in time because it was my first time in Centurion and I wanted to first familiarise myself with the place and to leave my luggage at reception before hitting the mall. I found no one at the B&B but that was an oversight on my side for arriving earlier. Despite this I had a very good stay at DKW. The owner is very friendly and helpful.

Charmaine S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Enkelreisiger

Vriendelik, veilig en netjiese verblyf.

Maklik bereikbare, maar veilige verblyf en baie netjies. Heerlike ontbyt geniet en baie vriendelike gasvrou. Vir seker aan te bevole. Sal graag weer van Das Kleine Wunder gebruik maak in die toekoms.

Louise-marié V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise-marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gemaklik met 'n heerlike ontbyt.

Gemaklike verblyf, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt.

Nico V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Vriendelike, gemaklike en netjiese blyplek.

Rudi H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Enkelreisiger

Heerlike verblyf en baie vriendelike gasvrou.

Netjiese skoon en gasvrye verblyf.

Daan E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik sentral geleë.

Het aan ons doel vir slaapplek en ontbyt voldoen. Sal weer hier slaap.

Bernice V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Enkelreisiger

Fantasties, alles wat nodig was is daar.

Die diens was vriendelik en fluks. Die plekkie is pragtig en netjies ingerig. Die ontbyt was baie lekker maar die heel beste was dat jy 'n "remote" vir die hek kry en 'n sleutel vir die veiligheidshek om te kom en gaan soos jou pas. Ek sal dit enige tyd aanbeveel!

Leon F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Skoon en netjies. Perfek vir besigheidspersoon wat 'n rustige plek nodig het vir 'n aand of sewe! Ek kon nie die naambord sien nie - was daar een?

Herman B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Enkelreisiger

Verblyf was goed en goeie waarde vir geld.

Ek het my verblyf geniet en sal verseker dit aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na verblyf.

Maryke B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Gesin met tieners

Baie geniet!

Diens is wonderlik, netheid is uitstekend!

Christine S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis.

Heerlik geslaap, gesels en geëet. Elize, baie dankie vir jou gasvryheid.

Dietlof M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dietlof M
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Als was great, behalwe die warm water was beperk. Toe ek die aand wou bad was die water louwarm, maar afgesien van die klein probleem wat ek glo gesort kan word, was die verblyf aangenaam en die eienaar was baie vriendelik. Ek sal weer gebruik maak van Das Kleine Wunder.

Biddy B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biddy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, stil omgewing met 'n baie vriendelike en huislike atmosfeer.

Sal enige tyd weer teruggaan! Dit was baie lekker met 'n vriendelike gasvrou.

Rudi V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Enkelreisiger

Die gastehuis bied bekostigbare dog luukse verblyf met 'n gasvrou wat baie gasvry is.

Ek het baie lekker gebly. Alles wat ek in my kamer wou hê was daar. Die ontbyt was net groot genoeg en die "kuier" aan die ontbyttafel het 'n lekker nagrus afgesluit!

Aletta B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta B
Enkelreisiger

Heel goed!

Die diens was vriendelik. Die kamer was netjies en skoon.

Gerrit N - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en veilig.

Baie goeie ligging naby winkelsentrum en sommer baie naby aan Menlyn ook.

Santa B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Lekker gebly!

Werner V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Besigheidsreis

Baie lekker, skoon en mooi.

Die lekker gebly, baie vriendelike vrou. Sal enige tyd weer daar oornag.

Werner V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, goeie diens gekry!

Sal Das Kleine Wunder aanbeveel, baie goeie diens ontvang, skoon en baie mooi kamers.

Margaritha N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaritha N
Enkelreisiger

Gesellig, warm en vriendelik.

Wonderlike, huislike woonplek wat verseker my tyd wonderlik gemaak het! Baie dankie julle!

Ig N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig N
Enkelreisiger

Ek sal graag weer daar wil oorbly en kan Das Kleine Wunder met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Elize het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer. Sy was besonder behulpsaam en vriendelik. Die kamerdiens, asook was en stryk van klere, was van hoogstaande gehalte. A.g.v. my besige program, kon ek net een oggend ontbyt geniet en dit was heerlik.

George T - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Besigheidsreis

Baie gerieflik!

The location was perfect for my purpose. The rooms were very clean and comfortable. I also valued the fact that there wasn't a lot of noise bothering me during my stay since I had to work. Breakfast was a pleasant experience with a lot of options. All in all, I would recommend Das Kleine Wunder B&B.

Jannie D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Enkelreisiger

100% aan my behoeftes voldoen.

Das Kleine Wunder B&B is ideaal vir my vir doeleindes van net 1 nag oorslaap. Die ligging was ideaal en die plek is netjies en bied beslis waarde vir geld. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen.

Etienne S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Besigheidsreis

Fantasties!

Die geriewe is baie goed, en die plek is baie stil en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly en die eienaar doen baie moeite om die tyd daar so gerieflik moontlik te maak. Die internetfasiliteite is baie goed vir besigheidreisigers.

Liana T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana T
Besigheidsreis

Enjoy it a lot, very friendly and helpful staff

Great place. Neat and clean. Friendly people and quite affordable.

Magdeline D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeline D

Aangenaam en personeel vriendelik.

Die prys, diens, netheid, area en veiligheid was uitstekend.

Rozanne B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lindie K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Dit was baie lekker ... ons het so tuis gevoel.

Die personeel is baie vriendelik en ons het onmiddellik welkom en tuis gevoel. Die kamer en badkamer was netjies en skoon gewees.

Helgaard R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgaard R
Saam met vriende

Very satisfied. The rooms are neat, modern and fully equipped.

I was very satisfied with our recent stay at the B&B. The rooms are neat, modern and fully equipped. Free WiFi was available and working. I will definitely refer this B&B to clients and colleagues.

Louw P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw P
Saam met vriende

Die gastehuis is baie sentraal geleë en naby my bestemming waar ek moes wees.

Sal beslis wees gebruik maak van hierdie gastehuis. Dit is nou wel nie 5-ster nie, maar steeds gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik.

Cher V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cher V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, behulpsaam en gasvry.

Elize het ons vriendelik ontvang alhoewel ons eers na 20:00 opgedaag het. Sy het seker gemaak ons vind alles in goeie toestand en ons ook verseker sy is beskikbaar enige tyd sou ons iets benodig.

Anne-marie O - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Die mense is gasvry, maar jy is privaat. Lekker ontbyt en Elize doen spesiale moeite. Elize het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Jan J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam! Vriendelike en huislike ontvangs.

Lekker gebly! Billike ontbyt! Aangename gasvrou!

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 7 Migmatite Laan, , Centurion, 0014 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMDVlYjIzLWQ5NjAtNGQ1Yy1hODI2LWYyZTI5NDEzZTY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 No 7 Migmatite Avenue Zwartkops Ext 8 0014 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.871962 28.173955
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem