Das Loft
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeduikerstraat 1, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R867 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Das Loft is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, net 'n entjie van die strand af. Hierdie ruim oopplan-eenheid bied 'n uitstekende wegbreek vir 'n paartjie wat op soek is na rus en ontspanning met die see naby.
Die kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leef-, kombuisie- en slaaparea. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer lei na die stoep waar gaste 'n koppie koffie, braai of 'n skemerkelkie kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Das Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Ligging
- Seeduikerstraat 1, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Das Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeduikerstraat 1, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom