Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Das Steinhaus

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Das Steinhaus bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, vrystaande kothuis op 'n werkende plaas in die hartjie van die fynbos-area net buite Napier.

Die kothuis is gerieflik ingerig, dis apart van die hoofhuis en dit beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Gaste kan die tuin-uitsigte geniet, asook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Doendinge sluit in: staproetes, wandelinge, bergfietsry en voëlkyk.

Die dorp Napier is in die Overberg in die Wes-Kaap geleë en die plekkie welbekend vir sy ouwêreldse bekoring en eeue oue kothuise. Besoekers kan by die plaaslike kroeë en restaurante aandoen of plaaslike besienswaardighede gaan verken, insluitend Napier Padstal, Moerse Padstal, Napier Brouery, Red Windmill Padstal, Riek Creative Kunsgalery en die Nobunto Fabriek.

Slaapplek

’n Bespreking by Das Steinhaus sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Das Steinhaus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Ligging

  • Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Das Steinhaus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYTRmZDcyLWFlNDItNGQ5Ni1iN2VmLTdmZDMyOTJiZWQwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Manyana Farm PO BOX 122 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.490797869109 19.886368364096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem