Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Steenbok
- Selfsorg
- Bosbok
- Selfsorg
- Grysbok
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R400 is betaalbaar saam met elke bespreking wat bevestig is en sal terugbetaal word binne 7 werksdae nadat jy vertrek het, of nadat die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en skoonmaakprodukte, ens.
Beddegoed word nie voorsien nie, maar gaste kan beddegoed huur.
Ons aanvaar nie tjeks nie. Ons aanvaar wel Mastercards/Visa kaarte.
Sleutels word afgehaal en terugbesorg by ons kantore wat by die woonstelle agter Seesig Supermark. Geen sleutels sal oorhandig word voordat die volle uitstaande balans en breekskadedeposito betaal is nie.
Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang