Davaar Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Davaar Guesthouse is in Morningside in Durban. Hulle bied ruim kamers en 5 km vanaf die ICC, Kingsmeadstadion, Moses Mabhida-stadion, die middestad en Durban Royal Gholfklub.

Die gastehuis beskik oor 10 en suite-slaapkamers met lugversorging, 'n platskerm-TV, yskas en mikrogolfoond. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Al die kamers het gratis beperkte WiFi, handdoeke en linne, en word daagliks skoongemaak. Daar is 'n swembad en 'n braai-area buite.

Middagete en aandete is ook beskikbaar. King Shaka Internasionale Lughawe is net 26 km ver en vele besienswaardighede, restaurante en nagklubs is nabygeleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Davaar Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za