Dawaria Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 Kekewich Drive, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dawaria Gastehuis is geleë in die hartjie van Kimberley, Noord-Kaap, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief.
Ons bied 17 en suite-kamers met gemaklike beddens, en elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer bied 'n mini-yskas, mikrogolfoond, 'n TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi vir u gerief. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering vir gemoedsrus geniet.
Gerieflik geleë teenoor 'n Spar, KFC, Steers, Debonairs en Fishaways. Ons is 1.6 km vanaf North Cape Mall, 2.6 km vanaf Diamantveld Hoërskool, Kimberley Junior Skool en Kimberley Boys High, 2.7 km vanaf Newton Laerskool en 1.8 km vanaf Staats Laerskool, met Lenmed Hospitaal net langs die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 81 Kekewich Drive, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 Kekewich Drive, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang