Tranquil Nest
Beskrywing
Dawns Cozy Sleep is 'n oornagwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Tafelsig. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke voorsien. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en 'n enkelplaat-induksiestoof toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar genoeg parkeerplek voor die huis is. Daar is 2 herlaaibare gloeilampe en 'n herlaaibare lig.
Daar is 'n outomatiese lig aan die kant van die hoofhuis waar die woonstel se ingang is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Flamingo Rest bied verblyf in 'n ateljee met 'n aparte ingang en uitsigte oor 'n tuin en swembad. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n wasbak, yskas, mikrogolf, enkelplaat-induksiestoof, ketel, strykyster, eetgerei en ander toebehore toegerus. Die eenheid het gemaklike sitplek, 'n Lazyboy-stoel en 'n tafel met twee stoele waar gaste kan eet. Verder is daar 'n groot TV met Netflix en 'n slimboksie teen die muur. Daar is WiFi en parkeerplek is in die oprit of voor die hoofhuis beskikbaar. Dit is net 5 minute vanaf Bloubergstrand se strande en die wêreldbekende vlieërbranderplankry-area geleë. Dis net 'n entjie se stap vanaf die SANCCOB Wild Bird Rehabilitation Centre, die Milnerton Aquatic Club vir seilplankry, groot winkelsentrums, Virgin Active Gym, MyCiti-bushaltes, restaurante en kroeë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar genoeg parkeerplek voor die huis is. Daar is 2 herlaaibare gloeilampe en 'n herlaaibare lig.
Daar is 'n outomatiese lig aan die kant van die hoofhuis waar die woonstel se ingang is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Frere Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang