Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dawn's Place is in die kusdorpie, Strand. Die eiendom is slegs 400 m vanaf die Strand Pawiljoen en die hoofstrand.

Die studio-woonstel beskik oor 'n solderkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en lugversorging.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, induksieplaat, ketel, rooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n slaapbank, asook 'n klein eetvertrek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die perseel is naby Kusweg met verskeie winkelsentrums, restaurante, trekpleisters en doendinge. Rook in die eenheid is verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by Dawn's Place sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Dawn's Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Jaar gelys 6

Ligging

  • Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9gCCXWRwzo5uJh4dMOK3QbNFqZ8CD3mBe1pSrd11KQ56bhsKs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 19 Leipoldt Street Van Ryneveld 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.117966431566 18.832235096512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem