LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Acker Guesthouse | LekkeSlaap
+33

De Acker Guesthouse

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broster-straat 10, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad.

Dié gastehuis het 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 18 of apart. Elke akmer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer. 'n Elektriese kombers word vir elke bed voorsien en sommige kamers het paneelverwarmers. Ons bied komplementêre WiFi aan sakereisigers.

Daar is 'n gemeenskaplike eetarea en 'n kroegie. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en glasware. 'n Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Bethlehem is in die pragtige Oos-Vrystaat geleë en lekker naby Clarens, Golden Gate Nasionale Park, die Drakensberg Wêrelderfenisgebied en Lesotho.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir De Acker Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Broster-straat 10, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink De Acker Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broster-straat 10, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtXh7IaePPAolBnXWwDB6eHbdJ6zjiRf3XDjINn0qMJl2xQCQBa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Broster Street Bethlehem 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.24097369914 28.307282924652
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!