LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Akker Kothuis | LekkeSlaap
+6

De Akker Kothuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Akker bied selfsorgverblyf op 'n werkende wynplaas in die buitewyke van Paarl.

Die kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n sitkamerstel en WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lekker stoep met buitemeubels en bied 'n uitsig oor die luukse tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by De Akker Kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwys1pjr0jJrSkXpgj3hAFOA92fr1D2um5lugCNd6QuMh2NhBKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.726564896285 19.02089465313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!