We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by De Ark Mountain Lodge | LekkeSlaap
+27

De Ark Mountain Lodge

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2022 tot 5 Sep 2022.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 160 R1 836 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Ark Mountain Lodge met sy wonderskone uitsigte op die berge en die skilderagtige dorpie Clarens, is ideaal vir moeë siele op soek na stilte en afsondering in die natuur. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale Park geleë en 20 km van die ingang af. Dit is ook net 7 km van Clarens se gonsende middedorp af.

Die lodge bestaan uit 9 chalets. Elke chalet het sy eie kaggel, kroegie en stoep met asemrowende uitsigte op die berge. Neem asseblief kennis: Die eenhede het nie TV's nie.

'n Heerlike Engelse ontbyt word by herehuis bedien en hier kan jy op die majestueuse Malutiberge uitkyk.

Die plaas het van die mooiste natuuruitsigte wat jy kan beleef as jy vroegoggend gaan stap of 'n bergfietsrit tussen die sebras, swartwildebeeste, blesbokke en rooihartbeeste neem.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir De Ark Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Ark Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 160
R2 160 R1 836
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 160
R2 160 R1 836
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlYjcxMzQyLWQzYTktNDRjNi1hMDFkLWI4Mjk0ZTFjYTU5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 160, nou Vanaf R1 836  per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem