Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ark Mountain Lodge

Dubbelverdieping Standaard-chalets
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande dubbelverdieping-chalets is gewild onder paartjies en gesinne. Elke eenheid het 'n grasdak en solderkamer. Daar is 'n dubbelbed in die solder en 2 enkelbeddens onder. Linne word voorsien en daar is elektriese komberse vir die winter. Die badkamer is op die grondverdieping en het 'n stort, toilet en wasbak. Aangesien die kamers nie apart is nie en omdat die badkamers gedeel word, is die eenheid ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin met jong kinders. Daar is 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig en 'n vuurpot buite. Die eenheid het 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, maar geen TV nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Daar is 'n grondpad van 4 km wat na die eiendom lei. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met 'n lae grondvryhoogte. Gaste word aangeraai om stadig te ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste mag nie persoonlike gas- of houtbraaigeriewe saambring nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Dubbelkamers
Vanaf R2 640
R2 640 R2 244
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied privaatheid en 'n mooi uitsig oor die platteland en op die berge. Elke kamer het 'n dubbelbed met luukse linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dit het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele en 'n vuurpot.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Daar is 'n grondpad van 4 km wat na die eiendom lei. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met 'n lae grondvryhoogte. Gaste word aangeraai om stadig te ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste mag nie persoonlike gas- of houtbraaigeriewe saambring nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelverdieping Koningkamers
Vanaf R2 640
R2 640 R2 244
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot chalets is 'n kort entjie se ry van die hooflodge af. Die chalets het nie grasdakke nie. Elke chalet het 'n lang koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie chalet is ideaal vir paartjies wat rustigheid en stilte soek. Dit het 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig en 'n vuurpot op die grondverdieping. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Let asb. dat hierdie eenheid geen TV het nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Daar is 'n grondpad van 4 km wat na die eiendom lei. Die pad is geskik vir alle voertuie behalwe dié met 'n lae grondvryhoogte. Gaste word aangeraai om stadig te ry.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste mag nie persoonlike gas- of houtbraaigeriewe saambring nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ark Mountain Lodge, R712, Clarens-distrik, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPGzjOV3VpvWxBVkpIQcHTwX7OJWlQQjWQAaSpCWmZkNrZ6DIZF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem