+11
B&B in Clarens

De Ark Mountain Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

33% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2024 tot 04 Jan 2025.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2024 tot 04 Jan 2025.
Prys sluit in
Dubbelverdieping Standaard-chalets
B&B
Huisreëls

Daar is 'n 4 km-grondpad wat geskik is vir alle motors behalwe dié met 'n lae grondvryhoogte en gaste word aangeraai om stadig te ry.

Om veiligheidsredes word geen troeteldiere toegelaat nie weens wilde diere op die wildplaas.

Persoonlike gas- of houtbraaie word nie op die plaas toegelaat nie.

Stap word op die plaas toegelaat, maar 4x4's en motorfietse word egter binne die hoofkamp verbied om gronderosie en steuring van wild te voorkom.

Daar is geen swembad op die perseel nie.

Die lodge is nie selfsorg nie en bied nie middagetes, aandetes of kroeggeriewe nie. Elke kamer het tee- en koffiestasies, yskassies, eetgerei, borde en 'n mikrogolfoond vir ligte maaltye.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike braai-area te gebruik, maar moet die bestuur in kennis stel van hul voorkeur nag van gebruik. Hulle moet ook hul eie hout, braaitang, groot bakke vir vleis en slaai, en speserye voorsien. Hout is beskikbaar om op die perseel te koop. Die gemeenskaplike braai-area moet teen 22:00 ontruim wees om ander gaste se rustigheid te respekteer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2N2ZhNDcwLTI0M2EtNGNkMi1iZmEwLTllMTEwOTRmZWVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang